Crumbs & Cream Winkeltoer

Crumbs & Cream is enige roomys en koekie liefhebber se droom winkel. Hierdie Boetiek styl roomys en koekie winkel is definitief ‘n plek waarnatoe jy moet gaan en is die perfekte plek om iemand te bring vir ‘n lekker roomys of sommer net die familie wil uitbring vir ‘n pret ervaring by Crumbs en Cream.

Crumbs & Cream is ‘n droom wat waar geword het. Die idee het gekom nadat sisters, Or en Shahar Peled hulle kinder droom wou laat waar word. Dit is ‘n familie besigheid van twee sisters tesame met albei se mans met hulle verskillende kennisse in besigheid bymekaar gekom het; kos, advertensie, bak, finansies, regte het saam die oulike winkels begin.

Die konsep is iets heeltemal nuut in Suid-Afrika en jy kan jou eie roomys toebroodjies maak met twee verskillende koekie geure en ‘n heerlike skep Gelato roomys in die middel en ‘n soet smeer van jou keuse. Daar is ook ‘n verskeidenheid “toppings” vir jou roomys-toebroodjie om dit ekstra lekker te maak. Hulle het ook ‘n groot verskeidenheid roomys beskikbaar van sjokolade tot Nutella en vele meer ander opsies.

Jy kan na hulle winkel gaan by 16 Regent straat in See-Punt, of by die Watershed by Victoria & Alfred Restaurant. Hulle het ook ‘n opslaan winkel voor Pick ‘n Pay in Cavendish.


crumbs-and-cream_0002 crumbs-and-cream_0003 crumbs-and-cream_0004 crumbs-and-cream_0005 crumbs-and-cream_0006 crumbs-and-cream_0007 crumbs-and-cream_0008 crumbs-and-cream_0009 crumbs-and-cream_0010 crumbs-and-cream_0011 crumbs-and-cream_0012 crumbs-and-cream_0013 crumbs-and-cream_0014 crumbs-and-cream_0015 crumbs-and-cream_0016