Kry alles vir jou braai aanlyn

 

Tiaan Eloff & Brendan Henning se breinkind is BraaiBox.co.za, die nuutse tendens as jy opsoek is om iets te koop vir jou mans vriende as ‘n geskenk wat hul sal laat glimlag en is ‘n aanlyn verskaffer van verpakte braai resepte en braai verwante handelsware afgelewer by jou voordeur, so dit is gemaklik vir jou ook.  Met die manier kan jy al jou braai toebehore en resepte kry sonder om tyd te spandeer in winkels en rye.  Hulle verpak alle bestanddele en bybehore vir die resepte in hul oorspronklike en gerieflike braai bokse.  Die bestanddele word noukeurig afgemeet en verpak in die regte kwantiteite, so jy betaal net vir wat jy gebruik.

BraaiBox is ‘n ervaring en onderneem om die kliënt te verskaf met goeie gehalte produkte, uitsonderlike kliënte diens wat sodoende die tradisionele Suid Afrikaanse Braai ‘n meer gereelde en gerieflike plesier te maak vir hulle kliënte.

Besoek gerus BraaiBox.co.za se webtuiste vir meer inligting en om jou bestellings te begin plaas. Dankie Marsel Roothman vir hierdie oulike foto’s.



Artikel Krediet: 

Fotograaf: Marsel Roothman