Ma & Dogter Fotosessie

Ons deel vandag ‘n baie oulike Ma en Dogter fotosessie met jou wat die talentvolle¬†Alet Kotze van In Abundance afgeneem het. Hierdie fotosessie neem jou weg na ‘n sprokies w√™reld waar alles mooi en ekstra groen is. Die Ma en Dogter fotosessie is ‘n inspirasie vir families wat opsoek is na oulike idees vir hulle familie foto’s. Ons beste advies is om net jouself te geniet en natuurlik as moontlik te wees en maak of die kamera nie op jou gefokus is nie. Hierdie fotosessie was afgeneem in ‘n pragtige groen tuin onder bome en rankplante wat perfekte omstandighede en beligting skep vir ‘n fotosessie.


spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0001spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0002 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0003 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0004 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0005 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0006 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0007 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0008 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0009 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0010 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0011 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0012 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0013 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0014 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0015 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0016 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0017 spring-soos-gesien-op-mooi-leefstyl_0018


Artikel Krediet:

Fotograaf: In Abundance