Maak jou huis mooi met Pilgrimage Spaces

Pilgrimage Spaces is die perfekte plek om die seisoen al jou dekor items vir jou huis of vakansie huis te kry.  Die besigheid was begin uit die eienaars se liefde vir toer, verskillende kulture, kleure, tekstuur, vakmanskap en alles wat outentiekheid het in die lewe.  Pilgrimage Spaces se produkte is hand geselekteer en ingevoer vanaf Indonesië en Indië.  Hulle vind die mooi in die imperfeksies en dit is vir ons ‘n pragtige element, veral as dit kom by meubelstukke.  Hulle fondament is baie stewig gebou op ontwerp, gehalte, uniekheid en integriteit op hul produkte wat hulle verkoop.  Hulle streef daarna om hul eksotiese reise met ander te deel; en stories te deel deur middel van die skatte en ambagtelike produkte wat ‘n persoonlike verhaal van hul makers en kulture weerspieël.  Pilgrimage Spaces vat nie net al die krediet op hulle nie, maar hulle bemark en ondersteun die hardwerkende ambag- manne en dames deur hulle produkte te koop.  Klik hier om te gaan kyk by wie hulle produkte koop en wie hulle ondersteun.  Dit is net nog ‘n manier hoe hulle terug gee aan die gemeenskap, deur die mense agter die skerms, se stories te deel.   So jou volgende kopie of dit nou ‘n kas, mat, spieël, beddegoed of ‘n mat is dan moet jy loer na Pilgrimage Spaces.

Loer gerus na hulle aanlynwinkel: https://pilgrimagespaces.co.za/shop of kontak hulle op 021 300 1925 vir meer inligting.