Soetigheid vir Paasfees

Paasnaweek is ‘n tyd van geloof en familie.  Sit so ‘n tikseltjie ekstra kleur by jou Paasfees bederf, met ‘n heerlike soetigheid van Velvet Cake Co.  Daar is iets vir grootmense en kinders, so maak seker jy bestel sommer genoeg vir almal. Die Velvet Cake Co. is een van die mees voorstaande handelaars met twee winkels sowel as ‘n vooruitstrewende webwerf.  In vandag se moderne lewe is ‘n moderne en maklike Webtuiste baie belangrik.  Ons is gaande oor die feit dat jy baie gerieflik koeke aanlyn kan bestel, sonder om te sukkel.  Ons beveel nogsteeds aan dat jy ry na hulle winkel in Durbanville of Kaapstad middestad.

Elke Velvet Cake Co.  winkel is gepak met soet lekkernye, reg om te eet van die rak af.  Die webtuiste be-oog om hand gemaakte koeke sowel as kolwyntjies aan die publiek te verskaf binne 24 uur.  Velvet Cake Co. se unieke verskeidenheid bestaan uit fantastiese kolwyntjies, koeke asook kaaskoeke.  Lip-lek lekker!

Dan is daar die Paasfees Kaaskoek met lae van pastel reënboog koek met ‘n donserige Wit meringue gebak op ‘n pret Zoo koekie kors.

Die boonste twee koeke het ook vir Paasfees ‘n oulike Paasfees bunting bo op ingesluit, net om dit ekstra mooi en spesiaal te laat lyk.

Dan is daar ook die heerlike Paasfees Speckled Egg Koek of ‘n Velvet geel koek lae bedek met ‘n lig Groen buttercream, af gerond met ‘n sjokolade drup en kleurvolle Speckled Eggs.

As jy opsoek is na ietsie kleiner dan is daar ook die Velvet hasies beskikbaar in Geel, Pienk en Blou hasies wat bedek is met meringue en gedip in wit vermicelli.

Al hulle Paasfees produkte is beskikbaar om te bestel op hulle webwerf binne 24 uur, klik hier om nou jou bestelling te plaas.

Beide winkels sal die produkte van hulle fantastiese Paasfees kolwyntjies en Velvet koppies beskikbaar hê.  As jy jou koeke bietjie meer oemf wil gee, offer hulle ook prettige ekstra’s op hulle koeke soos byvoorbeeld die hasie oortjies sowel as koek bunting om ons koeke nog meer ‘n Paasfees gevoel te gee.

Die Velvet Cake Co. sal oop wees die afhaal van jou bestelling op Goeie Vrydag die 14de April en die laaste bestellings moet op die 13de April geplaas word om teleurstelling te verhoed.  Die Velvet Cake Co. winkels sal vol voorraad wees, reg om te eet, maar ons moedig die publiek aan om bestellings vooraf te plaas om teleurstelling te vermy vir enige van hulle Paasfees koeke.


Bo: Paasfees Kaaskoek met Zoo Koekie Kors.



Bo: Velvet hasies kolwyntjies



Bo: Kaaskoek met lae van pastel reënboog koek met ‘n donserige wit meringue gebak op ‘n pret zoo koekie kors



Bo:  Paasfees Speckled Egg koek