Drink The Duchess

Dis die tyd van die jaar, wanneer die son begin later sak en die yskoue verversings nader in die hand is, en by gesellige kuiers is daar die perfekte alternatief vir die gene wat verkies om geen alkohol te drink, sou dit wees vir geloof of persoonlike redes, aangewese bestuurder of by daardie besigheid ete waar jy daardie groot kontrak moet teken.

Daar is ‘n gesonde, maar tog lekker drankie wat jy kan geniet en The Duchess – Virgin Gin sorg dat jy die blink kant bo hou, terwyl jy die yskoue drankie geniet wat suiker- en babelas vry is.

Saamgestel met Gin ekstrak, Lemoen skil, Wonderpeper, Kardemom en Naeltjies belowe ons by Mooi Leefstyl dat jy nie jouself sal kan help om te voel of jou kop dronk raak sonder die aaklige nagevolge.

Met baie handelaars wat dit in voorraad het, hoef jy nie eens ‘n sweet uit te breek en bang te wees, om die een te wees by die samekoms wat nie in pas nie.

Geniet jou geselligheid verantwoordelik met The Duchess – Virgin Gin


Artikel Krediet

  • Resensie geskryf deur Mooi Leefstyl
  • Foto en kopiereg voorbehou deur Vorsprung Studio