Skoon natuurlike kleur palette vir jou huis

Die @Home the homeware store het die Somer die kleur vir jou om jou huis mooi te maak voor die Desember vakansie wanneer jou huis vol kuiergaste gaan wees.

Die belangrikste kleur tendense van die seisoen, as dit  kom by die huis dekor, is dit met ‘n palet van skoon natuurlike, sagte blos skakerings en ‘n paar blou streke.

Die kleur skema gee ‘n tropiese gevoel en met groen plante en helder vrugte kan jy, in die gemak van jou eie huis, voel of jy op ‘n tropiese eiland sit met ‘n lang yskoue skemer kelkie in jou hand en jou geliefdes se asems wegslaan met jou nuwe huis dekor.


Artikel Krediet