Handgemaakte ontwerper tekstiel produkte

Almal is gek oor mooi handgemaakte produkte vir die huis en ons is opgewonde om Mooi Leefstyl se lesers bekend te stel aan die volgende handelsmerk, blaai deur die fotos onder en lees meer inligting.

Mia Mélange  was gestig in 2014 deur Mia Danieli, wat geïnspireer was met die idee om ‘n handelsmerk te skep wat handgemaakte ontwerper tekstiel produkte vir jou huis plaaslik vervaardig.

Alle produkte word in hul Stellenbosch studio gemaak en op die oomblik sluit hul reeks mandjies, sake, lampskerms in en kliënte kan pasgemaakte produkte laat maak op versoek.   Alle bestellings oop R500 sluit gratis aflewering in.

Van hul gunsteling Suid-Afrikaanse handelsmerke, en van die name het ons al op Mooi Leefstyl artikels oor geskryf, is Ilundi, Lulu & Marula, Simply Granola, Skin Creamery, WASS, Anne Hodgson, WAIF en Selfi net om ‘n paar te noem.

Hul wil die reeks nog uitbrei na meubels en sagte meubels toe so dit is definitief ‘n handelsmerk om te volg.

Hier is hul webadres www.miamelange.com en e-pos, info@miamelange.com, om met Mia Melange kontak maak.

Volg hul Sosiale Media vir meer aanbiedinge op Facebook en Instagram om te koop met die oë.

  

Artikel Krediet

  • Fotos verskaf deur Mia Melange