Luukse natuurlike vel produkte

Hanah Rubin, die stigter van Skin Creamery, was al jare in die Skoonheid industrie en wou nog altyd haar eie luukse natuurlike reeks skep.   Sy het gesukkel om so ‘n produk te vind teen ‘n billik prys.

In 2014 het Hanah toe haar eie luukse natuurlike reeks vel produkte geskep en al Skin Creamery se produkte word in Kaapstad Vervaardig.

Skin Creamery spesialiseer daarin om wye reeks vel produkte te skep vir verskillende vel tipes en behoeftes.  Hulle skep natuurlike vel produkte deur net organiese gesertifiseerde bestanddele in hul produkte te gebruik.

Hul streef daarna om jou skoonheid roetine te vereenvoudig en deur goeie basiese daaglikse roetine in te sluit kan jou algehele gesondheid verbeter,  dis te danke aan die Omega ryk olies wat al hul produkte gebaseer op is.

Skin Creamery se produkte kan by ‘n verskeidenheid handelaars gevind word wat jul ook sal kan vind op hul webtuiste www.skincreamery.co.za.

Daar is ook ‘n aanlyn winkel met gratis aflewering vir alle bestellings bo R350

Verbruikers het deesdae te veel keuses dus wil Skin Creamery hul reeks klein en eenvoudig hou met effektief en van ‘n baie hoë gehalte produkte.

Volg Skin Creamery op Facebook of Instagram @Skincreamery

Artikel Krediet