Poetry Stores se Herfs/Winter 2018 reeks

Die Poetry Stores se Herfs/Winter reeks vir 2018 sal beskikbaar wees in Poetry winkels landwyd en aanlyn vanaf April 2018.  Vanjaar se reeks word gekenmerk deur luukse vroulike mode stukke met nostalgiese, kontemporêre invloede wat inspirasie neem uit die historiese le marchand des quatre saisons – die mark van die vier seisoene.

Die onlangse produkte bemark van verbygaande era’s wat plekke van alledaagse verwondering, waar mense van alle agtergronde bymekaar gekom het om te voel, proe, ruik en koop van hul daaglikse kruideniersware van die wonderlik eksentrieke mense wat die oorvol stalletjies beman het.

Van ou tannies wat blomme en  perskes verkoop, na die stil outjies met boesels van geurige sampioene en truffels, is dit die eenvoudige kombinasie van hierdie sprokies-karakters en hul vars produkte wat die energieke kleur inspirasie verskaf het vir die Poetry Herfs/Winter 2018 reeks.

     

Die Poetry Stores se Herfs/Winter reeks vir 2018, van wat 37% plaaslik produseer is, was ontwerp met die kontemporêre vrou in gedagte.  Sy is ‘n krag om mee gereken te word, sonder om ooit aanraking van haar vroulikheid verloor nie, dit is tog die kern van haar gees.  Die winter se hoof neutrale kleur is grys, met Primêre Rooi en Oker Geel wat energie gee na die gehele seisoen se kleur palet. Vuil Pienke ondersteun die reeks se “Goue draad” van delikaatheid, terwyl Olyf- en Bosgroen die notas bied om alles saam te bind.  Sleutel elemente die seisoen sluit in bonkige breiwerk wat moeiteloos by die begeerte gelaagde voorkoms. Blomme neem die fokus punt op lang rokke gepaard met materiale soos fluweel.  Kleding items wat voorheen as net aanddrag beskou was maak nou ‘n maklike oorgang na dagdrag – dink aan blinker rompe onder ‘n lang jas, en alledaagse silhoeëtte opgradeer met uitbundige bykomstighede soos nagemaakte pels serpe en sagte fluweel handskoene.

HOOF WENK: Oker Geel en Primêre Rooi is hoof kleure vir die seisoen en kop-tot-toon kleur kleredrag is ‘n wonderlike manier om aandag na die aarde kleure te trek.

Sleutel stukke wat die seisoen ‘n oproer gaan veroorsaak is lang vleiende rokke met pragtige botaniese patroon, ‘n lywige Oker-Geel parka-jas, sowel as toeknooptruie in ‘n onverwagte jas styl en ‘n asemrowende vroulike toedraai romp in vuil Pienk.  Om nie eens te noem die Grys Prince of Whales vierkantige-patroon pak met ‘n stylvolle gepaste broek en baadjie wat heel-bo aan elkeen se “Moet-hê” lys moet wees en kan formeel of informeel gedra word omtrent na enige geleentheid.  Fluweel is groter as wat dit nog ooit was en die veelsydige materiaal is teenwoordig in broeke, rompe en bloese.

Die Poetry Stores se Winter jas reeks maak voorsiening vir alle geleenthede, Vir maklike dra of net oorgooi, oop-kant, liggewig lang lynjas of terwyl die kort mou vasmaak-gordel pas gemaak is om enige gelaagde effek af te rond en die seisoen se verskeidenheid aantreklike mou besonderhede.

  

Die Poetry-dames word die seisoen omtrent bederf met skoene en bykomstighede.  Vir Winter maande is die klem altyd op stewels en die jaar is daar baie style om van te kies.  Sleutel tendense is hoë enkel stewels, blokhakke, ballerina ingly-skoene en suede skoene in ryk kleure soos bessies, swartes, en bruin-geel met ploffing van smaraggroen en roes kleur.  Wees op die uitkyk vir die kontemporêre vroulike Olivia and Caroline loafers, asook die Eva, Mila and Candice hakskoene.

Bietjie inspirasie was ook geleen van die ouens deur monnik-band en toeryg skoene vir ‘n meer gestruktureerde voorkoms.

Sodra die grondwerk vas gestel is vir jou Herfs/Winter 2018 styl moet jy dat jou persoonlikheid wys deur aanpassing van jou aangebore smaak en styl.  Dit is die seisoen om uitbundige bykomstighede te dra wat die leestekens van jou voorkoms is.  Die uitroeptekens van opwinding!  Die punt na ‘n styl verklaring.

Druk jou persoonlikheid uit met jou styl deur uiters elegante fluweel-handskoene, wol baadjies, nagemaakte pels serpe, pom-pom mussies, groot winter serpe en klossie oorbelle.

Die seisoen is die kruis-liggaam sakke ‘n groot tendens en kom in alle grotes en vorms elk gemaak om vir die res van jou lewe te koester.

HET JY GEWEET?  Die oorbel is die seisoen se belangrikste bybehore.  Poetry Stores bied ‘n verskeidenheid style aan om elke smaak en gedigvorme te pas.

Koop die reeks by www.poetrystores.co.za

     

Volg Poetry Stores op jou gunsteling Sosiale Media Platform

Artikel Krediete:

  • Fotograaf: Niquita Bento
  • Hare en Grimering: Jeanette Genis and Algria
  • Stilis: Tarryn Oppel
  • Uitgereik op: 16 Maart 2018
  • Uitgereik deur: Jenna McArthur PR
  • Modelle:
    • Hilda at Fushion Models
    • Charissa at Ice Model Management
    • Kuyan at Boss Models