Poetry 2018 Herfs/Winter huisware reeks

Die Poetry Stores huisware Herfs/Winterreeks vir 2018 sal in winkels beskikbaar wees en aanlyn vanaf April 2018. Vanjaar se reeks neem vername inspirasie van wêreld reis, op grond eeue-oue lewenswyse filosofieë soos Hygge uit Denemarke, Wabi-sabi (侘 寂) van Japan, en Ubuntu van die Afrika-kontinent.  Lees meer om uit te vind hoe hierdie estetiese visie Poetry Stores se nuwe versameling beïnvloed.

Hygge: Koestering van aangebore geluk deur plesier in alledaagse geriewe te geniet

Die idee van Hygge kom uit Denemarke en verwys na ‘n gemoedstoestand waarvan die mens vry is van enige iets emosioneel oorweldigend;  en wil mense aanmoedig om plesier van sagte, strelende aspekte van die lewe in  te neem soos om op ‘n gemaklike bank te lê en knuffel, onder ‘n snoesige kombers ingekruip, terwyl ‘n warm kakao geniet word soos ‘n vuur vrolik kraak en reën teen die venster val.

Van bonkige-kabel gebreide komberse met tossels in mooi kleure geïnspireer deur die strate van Jaipur, tot die minimalisties, kontemporêre kleur-blok benadering van die marmer reeks wat jou sal laat droom van jou eie woonstel in New York, bied die nuwe 2018 Herfs/Winter huisware ‘n reeks van wêreldse kulturele inspirasie en skep gerief.  Dit sluit in die nuwe slaapklere opsies, soos vag-materiaal japonne in ‘n ligte grys en vroulike bloos pienk, as ook donker- en lig gebaseerde blomme druk satyn japonne en slaapklere wat knus is vir Winter.  Hul nuwe bad- en lyf produkte bied ook ‘n verskeidenheid van fraai gegeurde produkte om ‘n aangename ervaring te skep vir enige iemand wat by u tuiste inkom.

Hygge gaan ook oor die balans in alle dinge te vind.  Daarom sal jy ‘n verskeidenheid van oënskynlik teenstrydige, maar nogsteeds pragtige aanvullende teksture dwarsdeur die 2018 Herfs/Winterreeks reeks vind.  Marmer gaan nêrens – dit word slegs groter en beter.

Poetry Stores het die geleentheid gebruik om alles van donker tot grys marmer borde, koper kaas messe met marmer handvatsels afgerond met ‘n moderne en gesofistikeerde rand en  ‘n kombinasie met donker botaniese druk-patrone en delikate kledingstukke soos die mooi Japannese-geïnspireerde patroon japonne te kombineer.

Wabi-sabi: Die aanvaarding van verganklikheid en onvolmaaktheid

Wabi-Sabi in ‘n manier van lewe deur te fokus om die mooi in die tekortkominge van die lewe te vind.  Die idee is tasbaar gemaak in die Herfs/Winter 2018 reeks van moderne versamelstukke wat unieke, wat oorwegende elemente soos albas steen detail in hul bad- en lyf reeks wat ‘n seep bak en vloeibare seep-dispensier insluit om die seisoen se steen en wit badkamer matjies komplimenteer.

Hul Wonki Wear was nog altyd daaroor om die mooi in tekortkominge te vind en skep ‘n die persoonlike en organiese estetika.  Die seisoen het hul reeks handgeverfde tee koppies ook gegroei om unieke versamelstukke in te sluit, elke stuk versigtig met die hand geverf deur ‘n plaaslike kunstenare sowel as keramiek teelepels, teestelle en kaasborde.

Die kleure gebruik regdeur die Herfs/Winter 2018 reeks is net so dinamies soos dit sag is.  Sagte gryse en bloue mag nogsteeds die neutrale keuse vir baie kategorieë wees, maar hul kleure is bietjie donkerder die seisoen wat wissel van –  tee handdoeke en tafeldoeke met Vlootblou gedrukte blomme patrone wat klem lê of die ryk skakerings van geel gousblomme. Metaalagtige-gebosseleerde hand gebonde leer joernale, perfek vir die dokumentering van jou jongste ryse.

Ubuntu: Ek is, omdat ons is

Ubuntu: Die Ubuntu filosofie verteenwoordig ‘n Afrika begrip van die mensdom; hul verhouding met hul gemeenskap, en die verbintenis wat bestaan tussen mense.  Dit gaan oor die deel van liefde.

Dié seisoen, is Poetry Stores veral passievol oor keramiek, aangesien hierdie items hoofsaaklik plaaslik vervaardig word en bied ook ‘n hoogs buigsame ruimte vir kreatiwiteit aan.  Ander plaaslik gemaakte items wat regdeur die 2018 Herfs/Winter reeks gekenmerk word sluit in handgemaakte seep, bad-olies, hand-gegote kerse, verskeie skryfbehoefte items, sowel as hul heerlike gebakte verskeidenheid van toffies, noga, sjokolade, sout, tee en kruie.

Ubuntu is soveel meer as net om plaaslike kunstenaars te ondersteun – dit is meer oor deel en gawes.  Verwelkom vriende en geliefdes na jou tafel deur ‘n moderne Winter atmosfeer te skep met Poetry Stores se nuwe bekendgestel Petra eetstel wat van eet borde insluit, kleinbordjies, bakkies, sowel as die ooreenstemmende slaaibak en dienblad.

‘n Nuwe kleur is bekendgestel met marmer en hout op drupmatjies en borde.

Alhoewel die onbetwiste ster van die 2018 Herfs/Winter reeks die handgemaakte, sagte blou en egte goud teestel insluitend ‘n teepot, melkbeker, teekoppies en pierings, bekers, sout- en suiker lepels, koek skepper en botter bak is.

Nuwe plant-bakke was ook geïnspireer by hul blou en goud skema, en daar is ‘n boeiende keuse van pienk, blou, grys en goud plant-bakke en blom potte om van die reeks te kies.

Pragtige foto rame sluit aan by hierdie tema, die instelling van dinamiese blou, goud en natuurlike been-kleur, terwyl tradisionele tekstielware ‘n nuwe Chartreuse geel-groen kleur bekendstel aan die reeks saam met aanvullende eend-eier skakerings.

Die Afrika inspirasie sluit ook in ryk metaal kleure wat die vasteland te toonbeeld.  Die toediening van metaal-kleure vir ‘n luukse-maar-vroulik gevoel mag nie nuut wees nie, maar die aansienlike verkil die seisoen is die keuse van die metaal afwerking.

Gesofistikeerde, organiese koper inlegsels voeg ‘n luukse afwerking en perfekte aksente vir hul sagte pienk en tradisionele marmer borde, en hul het uitgebrei na goue toediening wat ingesluit word in hul hand geverfde keramiek plant bakke en lepel reeks om ‘n vroulike aanraking te gee aan die duideliker klere.

Deur aandag te trek na die eg Afrika, Europese en Oosterse leefstyl filosofie het Poetry Stores dit reg gekry om die kern van aanskoulike ontwerp, warm en interessante spasie ‘n tuiste te noem.

Of jy nou jou leefruimte se huidige voorkoms wil poets met ‘n paar nuwe items, of kies om jou hele kleurskema oor te doen is daar ‘n groot verskeie reeks van inspirerende items om mee te eksperimenteer die seisoen.  Koop die versameling by www.poetrystores.co.za

Artikel krediet

  • Fotos verskaf deur Poetry Stores
  • Geskrewe vertaal deur Mooi Leefstyl