Wen dubbel kaartjies na Decorex Kaapstad

Decorex Kaapstad is terug vir die twintigste keer. Vanaf 27 April tot 1 Mei 2018, 10vm tot 6nm daagliks by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum.  Daar gaan soveel inspirasie wees vir dekor liefhebbers en die wat hou daarvan om hulle huis mooi te maak. Hierdie jaar se tema is ‘Rhythm of Life’.  Dit maak ons al klaar baie opgewonde.  Vyf gelukkige Mooi Leefstyl lesers kan dubbel kaartjies wen na Decorex Kaapstad.  Blaai bietjie af en skryf in om ‘n kans te staan om dubbel kaartjies te wen.  As jy meer informasie wil hê oor Decorex Kaapstad, klik hier om hulle webtuiste te besoek.

WENNERS:

Lize Theron
Jacolet Mc Kinnon
Lindy Talbot
Amanda Bengtson
Meri Coetzee

 

KOMPETISIE TERME EN BEPALINGS:

  • Jy moet ouer as 18 jaar wees om in te skryf vir die kompetisie.
  • Jy moet in Kaapstad woon of wees gedurende 27 April en 1 Mei 2018.
  • Die prys kan nie oorgedra word na iemand anders nie.
  • Die prys mag nie veruil word vir kontant of enige ander produk of dienste nie.
  • Mooi Leefstyl hardloop die kompetisie names Decorex.
  • Die kompetisie sluit 24 April 2018 om 11 vm.
  • Die wenners sal op die blad aangekondig word en ook op sosiale media op 25 April 2018.

Artikel Krediet:

  • Foto’s:  Plascon verskaf deur Reed Exhibitions.