Wen dubbel kaartjies na Decorex Johannesburg

Decorex Johannesburg is terug! Met 25 jaar se ondervinding en bron van inspirasie vir dekor en ontwerp liefhebbers; Vanaf 8 tot 12 Augustus 2018, 10vm tot 6nm daagliks by die Gallagher Konferensiesentrum.  Daar gaan soveel inspirasie wees vir dekor liefhebbers en dié wat hou daarvan om hulle huis mooi te maak.  Hierdie jaar se tema is ‘Rhythm of Life’.  Dit maak ons al klaar baie opgewonde! Daar is meer as 800 uitstallers, so ons is seker daarvan dat jy ietsie mooi vir jou huis sal sien.   Vyf gelukkige Mooi Leefstyl lesers kan dubbel kaartjies wen na Decorex Johannesburg.   Rol bietjie af en skryf in om ‘n kans te staan om dubbel kaartjies te wen.   As jy meer informasie wil hê oor Decorex Johannesburg, klik hier om hulle webtuiste te besoek.

SKRYF IN:

NAAM EN VAN

E-POS ADRES

TELEFOONNOMMER

BLY JY IN JOHANNESBURG/GAUTENG?

KOMPETISIE TERME EN BEPALINGS:

  • Jy moet ouer as 18 jaar wees om in te skryf vir die kompetisie.
  • Jy moet in Johannesburg/Gauteng woon of wees gedurende 8 tot 12 Augustus 2018.
  • Die prys kan nie oorgedra word na iemand anders nie.
  • Die prys mag nie verruil word vir kontant of enige ander produk of dienste nie.
  • Mooi Leefstyl hardloop die kompetisie namens Decorex.
  • Die kompetisie sluit 30 Julie 2018 om 11 vm.
  • Die wenners sal op die blad aangekondig word en ook op sosiale media op 30 Julie 2018.