WHATSAPP NUUSBRIEF

STAP EEN: Stoor Mooi Leefstyl se nommer op jou selfoon.  Ons nommer is: 079 143 4209

STAP TWEE: Voltooi die onderste vorm. Neem asseblief kennis:  Ons sal nie jou besonderhede met enige iemand deel nie.

As jy nie meer ons Whatsapp boodskappe wil ontvang nie, stuur slegs ‘n boodskap wat sê “STOP” en ons verwyder jou onmiddelik vanaf ons databases.

 

PRIVAATHEIDSBELEID:

  1. Mooi Leefstyl sal nie jou informasie met enige derde party deel nie.
  2. Mooi Leefstyl hou jou informasie slegs vir kommunikasie tussen jouself en Mooi Troues en geen ander doel nie.