Poetry winkels se 2019 Herfs/Winter reeks

Poetry herfs winter reeks

Poetry se Herfs/Winter reeks vir 2019 is beskikbaar in winkels vanaf Maart 2019.  Dié seisoen se reeks was geïnspireer deur die Poetry vrou – Eklekties en tydloos.  Hierdie seisoen het Poetry  besluit om die Poetry vrou vrye teuels te gee met ‘n goeie kwaliteit reeks klere, skoene en bykomstighede wat jou toe laat om jou eie reis te volg op die minder gereise pad in onberispelike styl.  Dit maak ons sommer lus om nou ons tasse te pak en op ‘n heerlike toer te gaan.  Die seisoen se kleurskakerings is warm en aanloklik en perfek vir die kouer Winter dae wanneer jy opsoek is na ietsie wat kleur sal gee tot die koue grys wolke in die Winter.   As jy meer wil weet oor Poetry se herfs/winter reeks vir 2019, besoek Poetry se webtuiste.

Poetry herfs winter reeks Autumn/Winter 19 - Poetry Poetry herfs winter reeks Autumn/Winter 19 - Poetry Poetry herfs winter reeks Autumn/Winter 19 - Poetry Poetry herfs winter reeks Autumn/Winter 19 - Poetry

Artikel Krediet: