Uitsonderlike leer produkte vir enige lewenstyl

Met deesdae se besige skedules, en van ons wat hou daarvan om stylvol te lyk terwyl ons so besig is, is daar ‘n leer sak vir elke lewenstyl van Freedom of Movement.  Ons het almal ‘n slimfoon, dalk ‘n kamera, skootrekenaar, boek of warm top wat altyd saam moet reis waar ook al ons mag gaan.  Dalk is jou beroep korporatief en wil jy stres afblaas in die berge of selfs strand toe gaan na werkstyd.  So kort jy ‘n gemaklike en duursame sak as ‘n reisgenoot.

freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods

Wie is die stigters van Freedom of Movement?


Freedom of Movement is gestig deur twee broers, Lean en Roal Boezaart, van Stellenbosch in 2013 en is die gesamentlik idees wat die gegroei het na die ontwerp, ontwikkelling en vervaardiging van uitsonderlike leefstyl goedere.   Die broers is albei baie geïnspireer deur die idee om jou eie geluk te skep.

freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goodsfreedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods

Waar word jul produkte geproduseer?


Die feit dat hulle ‘n verskil in ons land kan maak deur werkskepping en vaardigheid-ontwikkeling, is ook baie bevredigend en lonend.  Hulle is trots om te sê dat al hul uitsonderlike leer sake sowel as hul nuut geloodste FOM Vellies in Kaapstad geproduseer word.

freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods

Vertel ons meer van jul handelsmerk


Freedom of Movement staan as ‘n entoesiastiese handelsmerk.  Aangesien hul daarop gemik is om hul kliënte aan te moedig om die lewe te leef wat hulle wil leef.  Freedom of Movement word gesien as ‘n lewenstyl handelsmerk.  Alhoewel hul spesialiseer in uitsonderlike leer produkte, bied hulle ook ‘n verskeidenheid van bykomstighede, asook ‘n klassieke produk versameling.

freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods

Freedom of Movement het ses van hul eie winkels regoor Suid-Afrika


Movement of Freedom se uitsonderlike produkte is ook aanlyn beskikbaar, www.freedomofmovement.co.za, hul lewer gratis landwyd binne 2-3 werksdae.

Of jy kan per e-pos kontak: sales@freedomofmovement.co.za of hul skakel Tel: 021 42222 05

freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods freedom of movement premium leather goods

    Artikel Krediet:

    • Fotos verskaf deur Freedom of Movement