Younilook vergemaklik jou skoonheidsroetine

Dra jy bril en sukkel om jou grimering te doen?  Of selfs wenkbrou te pluk?  Die dae van sukkel om jou grimering te doen of jou wenkbroue te sien in die spieël sonder jou bril is verby … Te danke aan Younilook kan jy nou jou skoonheidsroetine vergemaklik.

  Younilook is letterlik soos jou bril teen ‘n spieël, sodat jy jou gesig mooi in fokus kan sien.  Almal kan dit gebruik, self die manne om daardie “unibrow” gemaklik te pluk.

vergemaklik jou skoonheidsroetine Younilook Younilook

Wie sal baat vind by die produk


Enige iemand met presbiopie sal vir jou sê, dit is nie maklike werk om jou wenkbroue en of grimering te doen met ‘n bril aan nie.  Presbiopie is die mediese term vir ouderdom-verwante geleidelike afname van jou oë se vermoë om op nabygeleë voorwerpe te fokus.  Soos grimering aansit, wenkbroue te doen en mans wat skeer sukkel om die fyner detail te sien.

Met Younilook hoef jy nie meer jouself te bekommer hieroor nie.

Younilookvergemaklik jou skoonheid roetinevergemaklik jou skoonheid roetine

Hoe gebruik jy die produk?


Vergemaklik jou skoonheidsroetine met Yoonilook baie eenvoudig.

Die toestel is maklik om te gebruik en plak teen jou spieël van jou keuse vas.  Dit is ook maklik om dit af te trek vanaf die spieël en dit weer iewers ander vas te plak.   Younilook het ook ‘n verstelbare arm.  Dus kan jy die lens verder of nader aan die spieël verstel, tot dat dit gepas is vir jou om jouself gemaklik te sien.

Die toestel kom ook met ‘n boksie van vier verskillende lense wat ‘n verskeidenheid van refraksie foute kan verbeter tussen 1.0 en 3.75.  Die Younilook het ‘n ingeboude battery lig wat in jou gesig skyn.  Dit maak dit baie makliker om die kleiner details te sien.

  Younilook Younilook vergemaklik jou skoonheid roetine Younilook Younilook vergemaklik jou skoonheid roetine Younilook vergemaklik jou skoonheid roetine

Artikel Krediet: