Afrika geïnspireerde juwele

Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele

Jy kan nooit te veel juweliersware hê nie en Matter Of Fakt se juweliers stukke is perfek vir die kontemporêre dame wat opsoek is na iets glinsterend, maar nie te groot en swaer nie.  Hulle eenvoudige simplistiese en skoon reguit lyne maak hulle juweliersware anders as die res.  Baie dames hou daarvan om juweliersware te dra.  Hulle sukkel gewoonlik om iets te kry wat nie te oormatig is nie.  Hierdie pragtige juwele kan jy dra in jou alledaagse klere of as jy bietjie ekstra moeite wil doen vir ‘n spesiale aandete of besigheid funksie.  Matter Of Fakt  se inspirasie vir hulle ontwerpe is deur die natuurlike elemente en rou skoonheid van Afrika.  Daar is binnekort nog ‘n reeks om vir kliënte ‘n groter verskeidenheid van produkte te bied.

Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele

Vertel ons meer oor die stigter

Matter Of Fakt Jewellery is in 2014 deur Mary-Anne Grobler gestig.  Sy word geïnspireer deur verskeie vorme van natuurlike elemente.  So inspirasie in die natuur is uiters belangrik waarvan Suid-Afrika se landskap baie inspirasie bied.

Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele

Waar word die stukke vervaardig?

Al Matter Of Fakt se stukke word vervaardig in  hul ateljee in Woodstock, Kaapstad.  Hul  gebruik hoofsaaklik koper saam met rou en gepoleerde sny semi-edelgesteentes.

Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele  Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juweleMatter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele

Wat volgende

‘n Korttermyn plan vir Matter Of Fakt is om al hul vorige suksesvolle versameling stukke te herskep in Silwer om hul kliënte sodoende ‘n groter verskeidenheid aan te bied.

Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juweleMatter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele  Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele

Kan jy iets laat pasmaak?

Streng gesproke maak hul nie pasgemaakte ontwerpe nie, want hul is nie tradisionele juweliers nie.  Alhoewel hul al kliënte gehad het wat na hul gekom het met iets uniek wat gemaklik in hul reeks van stukke is wat hul aanbied.

Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juweleMatter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele

Advies aan entrepreneurs

Advies wat Mary-Anne Grobler kan gee aan iemand wat hul eie besigheid wil begin is: “Moenie wag vir die regte tyd of plek, doen jou beste, begin om dit aan die gang te kry!”

Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juweleMatter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele

Waar kan Mooi Leefstyl hul stukke koop?

Mooi Leefstyl lesers kan Matter Of Fakt se stukke aanlyn koop op www.matteroffakt.com en hul is ook op Saterdae by The Neighbourgoods Market.

Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juweleMatter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele

Volg Matter Of Fakt ook op sosiale Media:

Matter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juweleMatter Of Fakt, Afrika geïnspireerde juwele

Artikel Krediet