Gratis Valentynsdag Kaartjie

Valentynsdag is amper hier!  Almal hou van ʼn oulike kaartjie met ʼn mooi boodskap op vir Valentynsdag.  Ons deel met jou ʼn simplistiese Gratis Valentynsdag Kaartjie wat jy kan aflaai en laat druk.  Jy kan dit druk op ʼn A5-grootte papier by jou paaslike drukker.   Probeer dit op ʼn bietjie dikker papier druk as die gewone.  As die papier dikker is, laat die die kaartjie meer stewig voel en sodoende ook na ʼn beter gehalte voel.  Jy kan kies of jy die kaartjie wil laat druk in kleur of nie.  Albei lyk ewe mooi.  Agterop die kaartjie kan jy ʼn persoonlike boodskap skryf aan jou geliefde.

Onthou om ook ʼn klein geskenkie saam te gee,  iets soos ʼn bos blomme, sjokolade of iets anders wat uniek is aan julle .  Partymaal is minder meer en daarom het ons die kaartjie eenvoudig gehou.  Rol af om die Valentynsdag Kaartjie gratis af te laai in ʼn PDF-formaat.

    LAAI DIE ONTWERP AF:

    Voltooi die onderste vorm om hierdie gratis skryfbehoefte ontwerp af te laai.



    NAAM:

    E-POS ADRES:


    KOMMUNIKASIE TOESTEMMING:

    Ek gee toestemming aan Mooi Leefstyl dat ek wel kommunikasie vanaf hul wil ontvang en ook 'n intekenaar sal wil wees van hul nuusbriewe.

    Ongelukkig moet u vir Mooi Leefstyl toestemming gee om met u te kan kommunikeer.  Sonder toestemming kan ons nie vir u die gratis skryfbehoefte ontwerp kan stuur nie.

    Gratis Valentynsdag KaartjieGratis Valentynsdag Kaartjie Gratis Valentynsdag Kaartjie Gratis Valentynsdag Kaartjie

    Artikel Krediet: