Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn met ʼn bonus resep

Alkoholvry Vonkelwyn, Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn met ʼn bonus resep

In hierdie inskrywing deel ons ʼn Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn wat jy hierdie somer saam met vriende by ʼn gesellige kuier kan geniet.  As ʼn bonus, deel ons ook ʼn heerlike drankie resep met jou in dié artikel.   Met die besige leefstyl wat mens daagliks het, wil mense in die algemeen meer gesond leef.   Almal wil graag ʼn lekker tyd saam met vriende en familie geniet, sonder om alkohol in te neem.  Met Absolute Zero se reeks vonkelwyne is dit nou moontlik.  Jy kry nog steeds die karakter van ʼn wyn, maar sonder die alkohol.

Dit word gemaak op die traditionele wyn-maak metode, gekombineer met die hulp van moderne de-alkoholisering metodes.  Klik hier om meer te lees oor die proses.  So kry jy ʼn heerlike verfrissende alkoholvrye drankie.  Dit is laer in kilojoules en kalorieë, asook Vegan-vriendelik – ʼn dubbele bonus!

Mooi Leefstyl het self ʼn geskenk pakkie ontvang met Absolute Zero Vonkelwyn.  Dit was heerlik gewees om dit saam met maaltye te geniet!  Definitief ʼn goeie alternatief vir alkoholiese drankies.  Rol af om jou self bekend te maak met die produk, sodat jy sommer onmiddellik weet hoe dit lyk as jy dit sien.  Indien jy sommer nou vir jou wil bestel, besoek Van Loveren se aanlynwinkel.  Onthou om die resep in die artikel hieronder te probeer.

Alkoholvry Vonkelwyn, Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn met ʼn bonus resep Alkoholvry Vonkelwyn, Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn met ʼn bonus resep Alkoholvry Vonkelwyn, Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn met ʼn bonus resep Alkoholvry Vonkelwyn, Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn met ʼn bonus resep Alkoholvry Vonkelwyn, Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn met ʼn bonus resep Alkoholvry Vonkelwyn, Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn met ʼn bonus resep Alkoholvry Vonkelwyn, Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn met ʼn bonus resep Alkoholvry Vonkelwyn, Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn met ʼn bonus resep Alkoholvry Vonkelwyn, Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn met ʼn bonus resepAlkoholvry Vonkelwyn, Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn met ʼn bonus resep

Pomelo en Roosmaryn Mimosas Resep:

Mira Weiner, ʼn entrepreneur, voedsel konsultant, en plant gebaseerde liefhebber deel hierdie heerlike Mimosa resep met jou.

Die resep gaan so 15-minute neem om te maak en is perfek vir 4 mense.

Bestanddele:
  • 250ml vars uitgedrukte pomelosap
  • 500ml Absolute Zero
Metode:
  • Sit ys in 4 glase, maak die glase ʼn  ¼ vol met pomelosap, ½ volg met Absolute Zero, ʼn vars takkie roosmaryn en versier die glas met ʼn snytjie pomelo op die glas se rant.
Idee om te bedien:
  • Glas met ys.
  • Snytjie pomelo op die glas se rant vir versiering.
  • Vars takkie roosmaryn vir smaak en versiering.

Alkoholvry Vonkelwyn, Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn met ʼn bonus resepAlkoholvry Vonkelwyn, Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn met ʼn bonus resep Alkoholvry Vonkelwyn, Heerlike Alkoholvry Vonkelwyn met ʼn bonus resep

Artikel Krediet:

  • Foto’s verskaf deur Hot Oven Marketing