Pragtige handgemaakte produkte vanaf Malawi

pragtige sakke in kaapstad

Bohemian Artisan se pragtige handgemaakte produkte vanaf Malawi is iets wat jy moet hê vir jouself en jou tuiste.  Mooi Leefstyl het gesels met Candice Bouwer, stigter van Bohemian Artisan, wat dié besigheid begin het in September 2020.  Candice het ʼn liefde vir die pragtige werk wat die kunstenaars in Malawi maak en daarom het sy besluit om hul sakke en mandjies in te voer en in Suid-Afrika te verkoop.

Bohemian Artisan gebruik ʼn betroubare bron om hierdie pragtige reeks produkte in te voer vanaf Malawi.  As jy opsoek is na ʼn lekker groot sak of selfs ʼn oulike mandjie vir jou huis, dan is jy by die regte plek.  Soveel aandag word gegee aan die kleiner detail gedurende die maak van die produkte.

Rol af om meer te lees oor ons onderhoud met Bohemian Artisan.  Candice vertel vir ons hoe dit alles begin het en ook meer oor hul reeks produkte.

pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad

Inspirasie agter die naam Bohemian Artisan:

Dit was die Malawi-stoel wat Candice geïnspireer het om haar besigheid te begin en dit Bohemian Artisan te noem.  Sy het hul tradisies en handewerk waardeer en wou elke kunstenaar eer deur die besigheid Bohemian Artisan te noem.

Die Boheemse styl was nog altyd vir haar mooi met sy natuurlike onvolmaakthede. Hierdie kunstenaars het sedert 1979 hul weergawe van die tradisionele ontwerpe volmaak.

Dit het Candice geïnspireer om ʼn besigheid te begin en die Malawi-tradisies te ondersteun om voort te leef en pragtige handgemaakte kunsstukke in huise te word.

pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad

Reeks produkte:

Hulle het ʼn reeks van ongeveer 10 produkte.  Al dié produkte is handgemaak.

Hulle wasgoedmandjies is een van die produkte was jy moet hê. Die natuurlike voorkoms voeg net iets ekstra by enige styl badkamer.  Die somer-geweefde strand sakke is ook ʼn somer noodsaaklikheid.  Hierdie sakke is so veelsydig en uniek en voeg skoonheid by enige uitrusting van die dag.  ʼn Kombuis-moet-hê is die Palm-bakkies, hulle werk regtig so goed om klein spasies kuns op jou kombuistoonbank te skep vir jou eetgerei of as ʼn suiker- en koffie-uitstalling.

Laaste maar nie die minste nie vir die organiseerders het hulle die beste stoor mandjies wat daardie rommel weghou van die oog af, hierdie mandjies is so veelsydig en kan gebruik word vir stoor, sowel as ʼn dekoratiewe item in die sitkamer of studeerkamer.

pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad

Gewildste produkte:

Candice het ʼn paar produkte wat redelik gewild is, maar die planter-mandjies is beslis die beste verkopers.  Die neutrale kleur van die planter-mandjie pas regtig by enige interieur styl en voeg daardie pragtige Afrika-voorkoms by ʼn tuiste.  Die geweefde wasgoedmandjies is ook ʼn vreeslik populêr, hierdie wasgoedmandjies is so stewig en pragtig geweef dat jy dit oral in jou huis sal wil sit.

pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad

Koop hul produkte deur Instagram:

Jy kan Bohemian Artisan se produkte koop deur hul Instagram profiel.  Indien jy nie Instagram het nie kan jy hul ook volg op Facebook. As jy jy enige vrae het oor die produkte, klik hier om hul ʼn e-pos te stuur.

pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad

Ingevoer vanaf Malawi:

Candice voer die mandjies in vanaf Malawi met behulp van ʼn betroubare bron en dit is wat dié produkte só spesiaal en uniek maak.  Die Malawi ambagsmanne stap ver om hierdie natuurlike materiale met hul hande te versamel.

Sodra die materiaal versamel is, sit hulle vir 10 dae, of meer, en weef hierdie pragtige stukke saam om ʼn kunswerk vir jou huis te skep.  Baie van hierdie ambagsmanne stap ver ente om die items te verkoop wat hulle gemaak het om hul families te ondersteun.

pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad pragtige sakke in kaapstad

Artikel Krediet:

Fotograaf:  Coetzer Cooke