Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste

Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste

Ons deel met julle staal potplante en meubelstukke vir jou tuiste,  ons stel bekend Wall Spaces.  Mooi Leefstyl het met Zandré Ferreira, die stigter en brein agter Wall Spaces wat in 2020 gestig was gesels.  Wat begin het as ʼn selfdoen staal potplant projek vir hul woonstel gedurende die grendeltydperk, het ontaard in ʼn besigheid.   Ons hoor gereeld van besighede wat “per ongeluk” ontstaan het en ʼn groot sukses uitgedraai het.

Wall Spaces is ʼn aanlynwinkel wat hoofsaaklik potplante en meubelstukke van staal maak.  Hul produkte is perfek enige huis of kantoor spasie wat jy wil opkikker met mooi moderne dekor elemente.  ʼn Potplant in ʼn mooi pot maak altyd ʼn indruk wanneer jy in ʼn spasie in stap.  Dit trek nie net jou aandag nie, maar gee ook lewe aan ʼn vertrek.

Om meer te lees oor ons onderhoud met Wall Spaces se stigter, Zandré rol af.

Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste

Besigheid se naam:

Gedurende die grendeltydperk het hulle, hul woonstel se stoep ʼn effense opkikker gegee.  Hulle wou graag ʼn groenigheid teen die muur inbring net om bietjie meer lewe te verskaf.  Nadat hulle, hul stoep se “voor” en “na die tyd” op hul sosiale media geplaas het, wou almal weet waar ons die sirkelvormige potplante gekoop het.  Hartseer was my vriende toe hul hoor dat my man die staal potplante self gemaak het en dat die potplante nêrens te koop is nie.  Zandré het baie navrae oor die potplante gekry en almal het gesê ons moet dit begin verkoop.  Na ʼn maand se dink en plannetjies maak, het ek dit goed gedink om my eie staal potplant besigheid te begin.

Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste

Reeks produkte:

Wall Spaces vervaardig hoofsaaklik potplante en meubelstukke van staal.  Die staal word behandel sodat dit nie sal roes wanneer dit nat word nie.  Hulle het tans ongeveer 15 verskillende produkte op die mark.  Ons kliënte is lief daarvoor om vir ons ʼn foto met mates te stuur van ʼn spesifieke potplant/meubelstuk wat hul gesien het en dan vervaardig ons dit volgens hul spesifikasies.  Hul bou potplante van staal wat teen ʼn muur geplaas kan word, of losstaande potplante om bietjie hoogte in die area te skep.  Wall Spaces bou ook tafeltjies van staal en ons het ook ʼn baie gewilde hout houer wat in ʼn ovaalvorm gebuig is wat teen die muur geplaas word.

Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste

Inspirasie vir die produkte:

Letterlik orals!  Op die interne, restaurante, Pinterest en oral waar hul kom kyk hulle uit na rakkies, kassies, tafeltjies wat hul effens kan aanpas om dit meer uniek aan ons te maak.

Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste

Mees gewilde produkte:

Hulle Heksagonale Potplante of hul Kubus gevormde potplant.

Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste
Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste

Plaaslik vervaardig:

Wall Spaces het ʼn fabriekswinkel net buite Somerset-Wes, waar al hul produkte vervaardig word.  Nadat die produkte vervaardig is, word die produkte gestuur na ʼn ander fabriek waar dit behandel word om nie te roes nie.  Die produkte kry hul kleur en dan word die produkte gebak in ʼn oond om te verseker dat die kleur op die staal sal bly. Kliënte het ʼn opsie van verskeie kleure soos wit, goud, grys, sand, of ʼn steenkleur.

Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste

Koop Wall Spaces se produkte aanlyn:

Volg Wall Spaces op Facebook en Instagram vir meer van hul nuutste produkte.  Indien jy belangstel om hul produkte te koop vir jou huis of kantoor, klik hier om hul aanlynwinkel te besoek.

Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste Staal potplante en meubelstukke, Staal potplante & meubelstukke vir jou tuiste

Artikel Krediet: