Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp

And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp

Sjef Leo Lanussol (vanaf Argentinië) kom uit die legendariese kombuis van Francis Mallmann.  Vanaf Mei maand, vir ʼn beperkte tyd sal hy werk saam Bernardo Corti by “And Then There Was Fire” houtvuur-tapaskafee, by NIROX Sculpture Park.

Saam skep hulle rustieke kookkuns deur uitsonderlike plaaslike produkte van die Cradle of Humankind te gebruik.  Waar die mensdom vuur bemeester het.

Sjef Leo Lanussol, wys verskeie tegnieke van moderne rustieke kookkuns.  Met behulp van organiese, seisoenale produkte van plaaslike plase.  Maaltye word oor ʼn vuurherd voorberei is met ʼn eenvoudige bedoeling.

And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in KrugersdorpAnd Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp

Meer oor Sjef Leo Lanussol:

Leo Lanussol het sy loopbaan begin by “El Preferido”.  Dit is ʼn kreatiewe restaurant wat tradisionele Argentynse etes bedien in een van die mees emblematiese uithoeke van Buenos Aires.  Van daar af het hy ʼn pos by Cafe San Juan aanvaar, waar hy onder leiding van Leandro Cristobal gewerk het om met Italiaanse en Spaanse flair te kook, hier het hy vir ʼn paar jaar die leisels gehou.

Kort daarna is hy deur Narda Lepes oorreed om as die Chef de Cusine by Narda Comedor te werk.  Gedurende sy agt jaar werk as die regterhand vir een van Latyns-Amerika se bekendste vroulike sjefs, het hy die geleentheid gehad om die wêreld te reis en saam met Mauro Colagreco, Gaston Acurio en Harry Sasson, El Celler de Can Roca en Frankies te kook.  Spuntino onder vele ander.

In 2016 het Leo “Proper” ʼn klein sestig sitplek restaurant oop gemaak, wat die hele spyskaart uit ʼn vuurmaakhout oond kook.  Dié plek het ʼn groot aanhang in die industrie gehad en dit het ʼn sjef-kuierplek geword.  Net soos elke ander restaurant by wie Leo in die verlede gewerk het, is Proper ook bekroon met Pellegrino se 50 beste restaurante in Latyns-Amerika.

And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in KrugersdorpAnd Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp

Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And then there was fire:

Sjef Lanussol het vanaf Mei 2022 vir ʼn kort tydperk ingetrek by “And Then There was Fire”.  Hy sal saamgestelde etes aanbied, waarvan die besonderhede gevind kan word op And Then There was Fire se webtuiste en Instagram.

And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in KrugersdorpAnd Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp And Then There was Fire, Geniet Sjef Leo Lanussol se kos by And Then There Was Fire in Krugersdorp

Artikel Krediet: