Indien jy ‘n eienaar of bemarkingsbestuurder van ‘n besigheid in die trou-industrie is en meer wil weet oor ons advertensie opsies, voltooi die onderste advertensie versoek vorm. Ons teikenmark is dames tussen die ouderdom van 24 en 55. Mooi Leefstyl se lesers het ‘n liefde vir ‘n mooi leefstyl. Hulle is lojaal teenoor die besighede wat ons bemark op Mooi Leefstyl en ondersteun hulle graag.