Skoon natuurlike kleur palette vir jou huis

Skoon natuurlike kleur palette Die @Home the homeware store het die Somer die kleur vir jou om jou huis mooi te maak voor die Desember vakansie wanneer jou huis vol kuiergaste gaan wees.

Die belangrikste kleur tendense van die seisoen.  Veral as dit  kom by die huis dekor.  Hier is dit met ‘n palet van skoon natuurlike, sagte blos skakerings en ‘n paar blou streke.

Die kleur skema gee ‘n tropiese gevoel en met groen plante en helder vrugte kan jy, in die gemak van jou eie huis, voel of jy op ‘n tropiese eiland sit met ‘n lang yskoue skemer kelkie in jou hand en jou geliefdes se asems wegslaan met jou nuwe huis dekor.  Geniet @home se Skoon natuurlike kleur palette.

By Mooi Leefstyl is ons mal oor huis dekor en die gebruik van kleur.  Veral as kleur reg gebruik word is dit so mooi vir ons.

Skoon natuurlike kleur palette vir jou huis

Kleur is belangrik:


By Mooi Leefstyl hou ons van neutrale kleure, maar ‘n titseltjie kleur gee soveel lewe.   Jy kan letterlik ‘n bietjie kleur inbring en ‘n spasie heeltemal verander.  Kyk net hoe mooi lyk die borde op die sagte grys agtergrond.

2017 huis dekor tendense vanaf @home Skoon natuurlike kleur palette vir jou huis 2017 huis dekor tendense vanaf @home Skoon natuurlike kleur palette vir jou huis Skoon natuurlike kleur palette vir jou huis 2017 huis dekor tendense vanaf @home Skoon natuurlike kleur palette vir jou huis Skoon natuurlike kleur palette vir jou huis


Artikel Krediet