Skandinawiese meubels & dekor vir jou tuiste

Plaaslike Meubels en Dekor vir jou tuiste deur Coal Interiors.  ʼn Besigheid wat vroeg 2018 begin was deur stigters, Corban Warrington en Alexandra Jadrijevich.  Die naam Coal Interiors het ontstaan nadat die eienaars ʼn naam wou hê met ʼn natuur element afkoms.  Dit is ook per toeval dat die “co” die eerste letters van Corban se naam is.  Die “al” die eerste letters van Alexandra se naam is.   So vorm dit die woord “coal”.  Coal Interiors is ʼn besigheid wat ʼn klein reeks plaaslik gemaakte meubels maak en verkoop.  Asook ʼn paar hand geselekteerde plaaslike huis dekor items verkoop.

Nadat die paartjie Coppenhagen in 2017 besoek het, het hul verlief geraak op minimalistiese Skandinawiese ontwerpe.  Nadat hul in hul eerste huis ingetrek het, wou hul die meubels in die huis, ʼn soortgelyke estetika gee.  Hulle kon nie altyd vind waarvoor hulle gesoek het nie.  Corban, wie ʼn industriële ontwerpe is, het toe ʼn klein bank begin ontwerp.  Van toe af het hulle begin kyk na die manier hoe meubels gemaak word.   Hulle het mense gewys dat jy nie na groot fabriek meubels te gaan as jy opsoek is na mooi ontwerpe teen goeie pryse nie.

Al hul produkte in hul reeks word plaaslik vervaardig.  Meeste van hul ontwerpe is CNC gesny en dan bymekaar gesit in die Coal studio, gebaseer in Paarden Eiland.  Dit word dan verpak in eko-vriendelike verpakking en afgelewer by die kliënt se huis.  The Photo Box is hul beste verkoper te same met die Senna Kopstuk.   By Mooi Leefstyl is ons self mal oor Skandinawiese ontwerpe en simplistiese lyne.  Ons vind aanklank by Coal Interiors se produkte.   Geniet hul plaaslike meubels en dekor items hieronder en vind hul kontak besonderhede onder aan die artikel.

Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa

Coal Interiors kontak besonderhede:

Besoek hul webtuiste om produkte in hul aanlyn winkel te koop. Stuur hul gerus ʼn e-pos as jy meer wil weet oor ʼn produk.  Jy kan Alex kontak by 082 812 8091 of Corban by 072 562 4830 as jy belangstel aan enige van hul produkte.  Volg hul ook op Instagram vir tonne inspirasie.

Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa Simple furniture, locally designed and made in Cape Town, South Africa

Artikel Krediet:

Fotograaf:  Mooi Creative Studio