Crumbs & Cream Winkeltoer

Ons het ‘n Crumbs & Cream Winkeltoer gedoen by hulle Seepunt winkel.  Crumbs & Cream is enige roomys en koekie liefhebber se droom winkel. Hierdie Boetiek styl roomys en koekie winkel is definitief ‘n plek waarnatoe jy moet gaan en is die perfekte plek om iemand te bring vir ‘n lekker roomys of sommer net die familie wil uitbring vir ‘n pret ervaring by Crumbs en Cream.  Vir meer leefstyl inspirasie, besoek Mooi Leefstyl.

Crumbs & Cream Seapoint Crumbs & Cream Seapoint

‘n Droom wat waar geword het:


Crumbs & Cream is ‘n droom wat waar geword het. Die idee het gekom nadat sisters, Or en Shahar Peled hulle kinder droom wou laat waar word. Hierdie is ‘n familie besigheid van twee sisters tesame met albei se mans met hulle verskillende kennisse in besigheid bymekaar gekom het; kos, advertensie, bak, finansies, regte het saam die oulike winkels begin.

Crumbs & Cream Seapoint Crumbs & Cream Seapoint Crumbs & Cream Seapoint Crumbs & Cream Seapoint

Die konsep:


Hul konsep is iets heeltemal nuut in Suid-Afrika.  Mense kan hul eie roomys toebroodjies maak met twee verskillende koekie geure en ‘n heerlike skep Gelato roomys in die middel en ‘n soet smeer van hul keuse. Daar is ook ‘n verskeidenheid “toppings” vir jou roomys-toebroodjie om dit ekstra lekker te maak. Hulle het ook ‘n groot verskeidenheid roomys beskikbaar van sjokolade tot Nutella en vele meer ander opsies.

Crumbs & Cream Seapoint Crumbs & Cream Seapoint Crumbs & Cream Seapoint Crumbs & Cream Seapoint Crumbs & Cream Seapoint Crumbs & Cream Seapoint Crumbs & Cream Seapoint Crumbs & Cream Seapoint

Winkel Adres:


Jy kan na hulle winkel gaan by 16 Regent straat in See-Punt, of by die Watershed by Victoria & Alfred Restaurant. Hulle het ook ‘n opslaan winkel voor Pick ‘n Pay in Cavendish.

Crumbs & Cream Seapoint