Lyk stylvol & gemaklik by die huis, of op reis

Gedurende die grendeltydperk het entrepreneur, Danielle Jacobs, haar passie vir mode begin uitleef. Sy het nog altyd ʼn passie gehad vir die spesifieke leefstyl waarmee sy kan identifiseer.  Gebaseer daarop, het sy ʼn stylvol en gemaklik klerereeks begin wat inpas by waarvan sy en duisende ander dames van hou.  Almal hou daarvan om stylvol te lyk, goed te voel oor hoe hulle lyk en dit is presies waarom Danielle Jacobs Lifestyle  gebou is.  Gedurende die grendeltydperk op 14 Julie 2020 het Danielle Jacobs Lifestyle oopgemaak vir die publiek.

Danielle Jacobs Lifestyle is ʼn mode handelsmerk waarmee jy stylvol en gemaklik by die huis, of selfs op reis kan wees.  Die doel van die reeks is om gemaklik te wees, terwyl jy by die huis, werk of ontspan by jou gunsteling wegbreek plek, supermark of net vir ʼn koffie saam met ʼn vriendin.  Vir diegene wat Danielle Jacobs ken, ʼn bekende grimering kunstenaar en haarstilis, sal weet sy hou van alles wat baie stylvol en mooi is.

Ons is baie trots om te sê dat Danielle Jacobs Lifestyle se kledingstukke alles plaaslik vervaardig word.  Daar is baie liefde en tyd wat in elke kledingstuk ingaan.  Die span by Danielle Jacobs Lifestyle is baie trots op hul goeie gehalte werkmanskap.  Hulle is ook baie dankbaar vir almal wat ʼn groot deel daarin speel om dit moontlik te maak.  Kledingstukke word vervaardig in Kaapstad en word daagliks landswyd verkoop aan stylvolle dames.

Reekse beskikbaar:

Die materiaal wat gebruik word vir die kledingstukke is ʼn sagte kasjmier gevoel.  Dit is gemaklik en duursaam, maar nogsteeds stylvol. Die huidige reeks het twee style in vier verskillende kleure tans beskikbaar.  Die materiaal en kleur sal gereeld verander om dit eksklusief te hou.  Eerste het hul die “Luxe Jumpsuit + Cardigan” stel.  Tweedens het hulle die “Luxe Crop” stel.  Hul is besig met nog ʼn reeks.  Ons is baie opgewonde om dit te sien.

Plaas jou bestelling nou by Danielle Jacobs Lifestyle:

Hulle aanlynwinkel is amper gereed, maar vir tyd en wyl kan jy jou bestelling plaas deur hulle te volg op Instagram. Klik hier en ons neem jou na hulle profiel.  Dit is maklik om ʼn bestelling te plaas.  Jy kan hulle ʼn inboks boodskap stuur deur Instagram.  Indien jy nie Instagram het nie en meer inligting benodig, kan jy Danielle ʼn e-pos stuur of haar kontak by 083 410 7370.

luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands luxury activewear brands

Artikel Krediet:

Fotograaf:  Kyle Krige Photography