Moderne grafiese kunsontwerpe

Ons deel graag die moderne grafiese kunsontwerpe deur Deerly Studio  – ‘n talentvolle grafiese ontwerper met Mooi Leefstyl se lesers.  Deerly Studio was in 2015 gestig deur Monja Viljoen.  Die naam Deerly Studio het Monja se liefde vir die natuur en liefde vir die lewe saamgevat. Dit dui op woordspeling op die woord ‘dear’ wat geliefde beteken, en ʼn ‘deer’ – bokkie, wat ʼn simbool is vir voorspoed en geluk.

Haar reeks produkte wissel konstant; maar daar is gewoonlik meer as 30 verskillende ontwerpe wat wissel van kaartjies tot digitale drukwerke.  Hulle ontwikkel en toets ook deurlopend nuwe produkte; en geniet die terugvoer van ons kliente geweldig.  By Mooi Leefstyl is ons mal oor kuns in alle verskillende style en kategorieë.  Lees meer oor Deerly Studio deur af te rol en geniet die pragtige ontwerpe in die artikel.

Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe

Inspirasie agter hul ontwerpe:

Inspirasie kan orals rondom mens gevind word.  Van die kleinste blommetjies in Monja se tuin, tot illustrasies en patrone in ou boeke.  Wanneer Monja ʼn ekstra hupstoot inspirasie nodig het, is natuur die plek om te gaan waar sy kan onstspan en skets.

Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe

Gewildste produkte?

Ons blom alfabet drukwerk is baie gewild; veral omdat elke letter ʼn spesiale blomrangskikking bevat.

Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe

Plaaslik vervaardig in Suid-Afrika:

Al ons produkte word in Suid Afrika vervaardig; ons gebruik verskeie drukkers vir ons prints.  Monja begin met ʼn konsep skets of twee, en dan word dit geskilder of digitaal geskets.  Daarna word die ontwerp verfyn en in die korrekte formaat geplaas om geprint te word.

Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe

Volg Deerly Studio en koop hul produkte:

Gaan loer gerus op hul aanlynwinkel en webtuiste vir hul ontwerpe.  Andersins kan hul produkte ook gevind word by the Golden Goose in Southdowns Winkelsentrum.  Of Golden Goose in Brooklyn Mall, asook The Bloom Space in Stellenbosch.  Volg hul op Instagram vir tonne inspirasie.  Indien enige iemand ʼn versoek wil rig, kontak Monja direk per e-pos.

Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe Moderne grafiese kunsontwerpe

Artikel Krediet: