Die aanlyn-winkel, Design Store

Design store aanlyn dekor winkel in Suid-Afrika.  Hul bied ‘n aanlyn platvorm om Suid-Afrikaanse ontwerpers en verbruikers met mekaar te verbind.  Design Store se fokus is meestal op hoë kwaliteit produkte vir jou huis. Hul reeks sluit in meubels en dekor  items, as ook selektiewe bykomstighede vir mans en dames.  Lees meer oor design store aanlyn dekor winkel onder.

Koop Suid-Afrikaanse produkte:


Hulle hoop om Suid-Afrikaners aan te moedig om ook trots Suid-Afrikaanse produkte te koop. En minder massa-vervaardigde meubels van ander lande.

Al Design Store se meubels is plaaslik vervaardig, behalwe hulle rottang meubels wat ingevoer word vanaf Malawi.

Meer oor die stigter:


Ute Faure, wat jare se ondervinding in die aanlyn koop mark het, is die stigter van Design Store wat vroeg in 2017 aanlyn gegaan het.  Ute het nog altyd ‘n liefde vir handgemaakte produkte gehad.  Sy het groot geword in Noord-Natal waar sy altyd berge vol Afrika aandenkings gekoop het met haar sakgeld.  Ute het gesien oor die afgelope vyf jaar hoe die aanlyn industrie kopies vergemaklik het.

Koop aanlyn by Design Store:


Design Store verkoop ook leer sakke wat gewild is vir geskenke of net ‘n lekker self-bederf.  Vir meer inligting oor Design store aalyn dekor winkel in Suid-Afrika besoek hulle webtuiste en hou gereeld hul blad dop, want daar is hul besig om ‘n afdeling vir die klein span ook te stig.

Vir meer dekor advies, lees Mooi Leefstyl se ander Huis & Tuin artikels.