Drink The Duchess

Drink The Duchess wat geen alkohol bevat nie die Somer.  Dis die tyd van die jaar. Die son begin later sak en die yskoue verversings nader in die hand is.  By gesellige kuiers is daar die perfekte alternatief vir die gene wat verkies om geen alkohol te drink.  Sou dit wees vir geloof of persoonlike redes. Of aangewese bestuurder of by daardie besigheid ete waar jy daardie groot kontrak moet teken. Drink The Duchess hierdie somer.  Geniet hierdie artikel.

‘n Meer gesonder manier:


Daar is ‘n gesonde, maar tog lekker drankie wat jy kan geniet. The Duchess – Virgin Gin sorg dat jy die blink kant bo hou, terwyl jy die yskoue drankie geniet wat suiker- en babelas vry is.

Saamgestel met Gin ekstrak, Lemoen skil, Wonderpeper, Kardemom en Naeltjies.  Hul belowe ons by Mooi Leefstyl dat jy nie jouself sal kan help om te voel of jou kop dronk raak sonder die aaklige nagevolge.

Met baie handelaars wat dit in voorraad het, hoef jy nie eens ‘n sweet uit te breek en bang te wees, om die een te wees by die samekoms wat nie in pas nie.

Geniet jou geselligheid verantwoordelik met The Duchess – Virgin Gin

Artikel Krediet

  • Resensie geskryf deur Mooi Leefstyl
  • Foto en kopiereg voorbehou deur Vorsprung Studio