Vrolike sokkies vir enige geleentheid

FEAT. sock co. was begin in Oktober 2012 deur twee vriende, Alison en Chelsey wat besluit het om die sokkie-geskenk tendens in ‘n besigheid te verander.  Almal het al op ‘n tyd ‘n paar sokkies as geskenk gekry.  In Mei 2016 het Alison haar eie pad gegaan en begin toer en ander wonderlike kunstige projekte begin.  Chelsey het besluit om die sokkie droom lewendig te hou een kleurvolle paar sokkies op ‘n keer.

FEAT. sock co.: Colourful, funky socks made in Cape Town

Mooi Leefstyl is gek oor FEAT. sock co. se sokkies


Dit is speels, pret en perfek vir sokkie liefhebbers wat opsoek na presies dit.  Die doel van hulle besigheid was om sokkies te maak wat ‘n storie vertel en jou te laat glimlag.

FEAT. sock co.: Colourful, funky socks made in Cape Town FEAT. sock co.: Colourful, funky socks made in Cape Town

FEAT is ‘n afkorting van die Engelse woord “Feature”, of in Afrikaans fokuspunt


Hulle wou hê hulle sokkies moet die fokuspunt van jou kleredrag wees en ‘n punt van geselskap wees.  Ons stem definitief saam dat iemand jou iets sal vrae oor jou paar sokkies.

FEAT. sock co.: Colourful, funky socks made in Cape Town FEAT. sock co.: Colourful, funky socks made in Cape Town

Waar word die produkte geproduseer?


Hulle sokkies word gemaak in Kaapstad, Suid-Afrika, so jy weet jy koop ‘n plaaslike produk en ondersteun sodoende ‘n plaaslike besigheid.

FEAT. sock co.: Colourful, funky socks made in Cape Town

Vir wie koop hulle sokkies?


FEAT. sock co. verkoop mans en dames sokkies.  Hulle het ook ‘n Mamma en kind reënboog kombinasie sokkie stel asook ‘n Pa en kind reënboog kombinasie sokkie stel.

FEAT. sock co.: Colourful, funky socks made in Cape Town

Waaruit word die sokkies gemaak?


Die sokkies is gemaak uit 80% Katoen, 18% Nylon en 2% Elastan.  Hulle verpakking is gemaak uit kraftbord en word ook gedruk in Kaapstad.  Die verpakking word herwin, so indien jy wil, kan jy die verpakking terug stuur aan FEAT. sock co. en so help om minder rommel in die wêreld te hê.

FEAT. sock co.: Colourful, funky socks made in Cape Town FEAT. sock co.: Colourful, funky socks made in Cape Town

Nuwe ontwerpe


FEAT. sock co. is altyd besig met nuwe ontwerpe en idees en bring gewoonlik vier nuwe ontwerpe uit elke twee maande.

FEAT. sock co.: Colourful, funky socks made in Cape Town

Koop so jou eie paar sokkies


As jy nog nie ‘n paar FEAT. sock co. sokkies het nie, klik hier om hulle webtuiste te besoek en sommer onmiddellik ‘n bestelling te plaas vir jou sokkies of klik hier om te sien waar jy hulle sokkies kan koop by ‘n winkel naby jou.

FEAT. sock co.: Colourful, funky socks made in Cape Town FEAT. sock co.: Colourful, funky socks made in Cape Town

Volg hulle op sosiale media hier


Facebook

Instagram

Twitter

Pinterest

FEAT. sock co.: Colourful, funky socks made in Cape Town