Pionier in die meubel industrie

3D illustration. Stylish dining room with wooden furniture and a classic green armchair

Ons deel met Mooi Leefstyl se lesers ‘n nuwe pionier, Furniturespot – Aanlyn meubel winkel, in die huis dekor industrie.  In die laaste vyf jaar het die besigheid-wêreld drasties verander met besighede soos Uber en Airbnb wat groot ophef gemaak het  So sal Furniturespot ook met hul unieke besigheid model doen met pasgemaakte meubels van plaaslike vervaardigers en ontwerpers wat jy kan bestel en betaal deur hul aanlyn platform – www.furniturespot.co.za

Dié proses is vreeslik maklik.  Laai net jou idees op en ontvang jou kwotasie.  Sodra alles bevestig is wag jy net vir die aflewering by jou deur.

furniturespotfurniturespot furniturespot

Inspirasie vir die meubels

Furniturespot – Aanlyn meubel winkel is geïnspireer en opgestook deur die talent van Suid-Afrikaanse meubel makers.  Hul bring die beste plaaslike meubels en dekor items te same.   Pragtige of pasgemaakte unieke stukke teen ‘n baie billike prys.  So laat jou verbeelding met jou weghol en i.p.v. om beperk te wees met vertoon kamers.  Dit stel jou in staat om presies te spesifiseer wat jy wil hê.  Maak dan seker jy kry dit presies soos jou hart dit begeer.  ‘n Ekstra bonus is dat jy in aanmerking kan kom om ‘n een-uur gratis interieur-ontwerp konsultasie te ontvang!

furniturespot

furniturespot

Volg Furniturespot op jou gunsteling sosiale media platvorm

Vir meer inligting besoek Furniturespot se webwerf, skakel 011-486 6006 en volg hul op jou gunsteling sosiale media om op hoogte te bly van hul nuutste ontwerpe en skeppings.

furniturespot

furniturespot

Artikel Krediet

  • Foto’s verskaf deur Furniturespot