Gratis Kersfees Naamkaartjies vir jou geskenke

Die jaar is alweer om en dit is Kerstyd.  Ons wil aan al ons lesers ‘n gelukkige Kersfees seisoen sê met ‘n oulike geskenkie.  Jy kan gratis Kersfees Naamkaartjies vir jou geskenke aflaai vanaf Mooi Leefstyl.  Die talentvolle skryfbehoefte-ontwerper, Something Gold Designs het die oulike gratis naamkaartjies vir jou ontwerp.  Dit is maklik om af te laai.  Voltooi die onderste vorm en ons stuur vir  jou ‘n e-pos met die skakel waar jy die skryfbehoefte maklik kan aflaai.

Jy kan dan die PDF-dokument laat druk op ‘n A4-grootte papier op ‘n papier kleur van jou keuse.  Gebruik ‘n gaatjiesdrukker en druk ‘n gaatjie waar aangedui met ‘n kruis.  Sit ‘n oulike toutjie aan sodat dit ekstra spesiaal is.  Geseënde Kersfees en geniet hierdie oulike gratis naamkaartjies.  Vir meer oulike leefstyl inspirasie kyk na ons ander artikels.

Free Christmas Name Cards

LAAI AF HIER ONDER:


NAAM:

E-POS ADRES:

 

Free Christmas Name Cards Free Christmas Name Cards Free Christmas Name Cards Free Christmas Name Cards Free Christmas Name Cards

Artikel Krediet: