Nuwe plant-basis voedsel reeks vir restaurante

Nestlé stel bekend ‘Harvest Gourmet’ plant-basis voedsel reeks vir restaurante.  Soos meer Suid-Afrikaners beweeg na ʼn plant-basis dieet het Harvest Gourmet™ ʼn nuwe reeks produkte bekendgestel.  Harvest Gourmet™, Nestlé Professional se nuwe vleis-vrye alternatiewe produkte.  Dit beantwoord die navraag van Flexitariërs.  Vir die wat minder vleis produkte wil eet, maar dat dit nie voel of hul groente eet nie.

Suid-Afrika identifiseer nog steeds as ʼn grootliks vleis eet liefhebber nasie.  ʼn Redelike groot porsie van die mense het besluit om minder vleis produkte te begin eet.  Amper helfte van die bogenoemde mense wat identifiseer as vleis-eters, het erken dat hulle plant-basis vleis alternatiewe produkte die afgelope 3 maande gekoop het.

Lees meer oor die vrystelling van die nuwe produkte hieronder.

Wêreldwye beweging na vleis-vrye alternatiewe produkte:

Die ingesteldheid verskuiwing weerspieël ʼn toenemende wêreldwye beweging na vleis-vrye alternatiewe produkte.  Omdat verbruikers meer bewus raak van die gesondheid-, smaak- en omgewings effekte van hul voedsel keuses.

‘Plant-basis’ kos is voedsel wat beskou word as grotendeels of slegs uit groente, korrels, peulgewasse of ander voedsel wat van plante afkomstig is, eerder as dierlike produkte.

Vandag het die belangstelling in plant proteïene uitgebrei na veganiese en vegetariërs.  Met ʼn pas erkende groep Flexitariërs wat belangstel om minder vleis te eet, maar nie wil voel asof hulle groente eet nie, wat in prominensie toeneem.

Daarbenewens het nuwe studies getoon dat meer as die helfte van Millennials plante diëte gebruik.

Harvest Gourmet ™:

Nestlé se nuwe reeks vleis-vrye alternatiewe Harvest Gourmet ™ bied ʼn geleentheid aan Suid-Afrikaners om lekkerder en gesonder kos keuses te hê.

Die plant-gebaseerde maaltyd oplossings produkreeks bestaan uit veganistiese hamburgers pasteitjies, schnitzel en gebraai stukke wat by verskillende geregte gevoeg kan word, insluitend verpakkings, toebroodjies, pastageregte en slaaie. So verduidelik Shamir Sookdeo, Business Executive Officer, Nestlé Professional, East and Southern Africa Region.

Nestlé het ʼn uitgebreide netwerk van meer as 300 kundiges, insluitend voedsel tegnoloë, wetenskaplikes, sjefs en professionele persone in voedseldienste.  Hul het almal saamgewerk om die regte smaak, tekstuur en voorkoms te vervolmaak om spyskaart-opsies te bied wat nie die smaak of ervaring sal teleurstel nie.

Die Harvest Gourmet ™ reeks:

Harvest Gourmet ™ produkte sluit in:  Harvest Gourmet ™, warm gebraai stukke, ʼn veelsydige vooraf gekookte produk met outentieke gerookte-smaak; Sensational Harvest Gourmet ™, Burger, ʼn plant-bassis hamburger wat dieselfde sappige smaak en tekstuur aan ʼn vleis hamburger lewer; en Harvest Gourmet ™, Schnitzel wat aan die buitekant ʼn bros krummel-laag met ʼn sappige, sagte geur aan die binnekant kombineer.

Stel jy belang aan die produkte?

Harvest Gourmet ™ is tans beskikbaar by Buns Out restaurante in Johannesburg.  Voedseldiens-bestuurders wat belangstel in Harvest Gourmet vir u spyskaart, kontak die Nestlé Professional-span deur die skakel te volg.

Artikel Krediet: