Argitektuur geïnspireerde Juweliersware

Madri van Zyl het as ‘n jong gegradueerde juweliers-student in 2015, Iloni Juweliersware gestig.  Iloni is ‘n Finse woord vir ‘my vreugde’.  Sy is nie net passievol oor die ontwerp proses nie.  Madri wil ook hê Iloni Juweliersware vreugde vir die kliënt wat dit dra moet verskaf.  Die ontwerp moet iets buitengewoon wees, gemaklik wees en die kliënt se unieke styl verteenwoordig.  Iloni Juweliersware is vervaardig van uit hul ateljee in Kaapstad.

Madri vind inspirasie in argitektuur, beeldhouwerk en die natuur!  Al ons gunsteling elemente in een ontwerp.  Sy speel gereeld met verskillende tegnieke, elke tegniek skep ook dikwels nuwe inspirasie.  Mooi Leefstyl is altyd opsoek na oulike besighede soos Iloni Juweliersware.

Mense begin al hoe meer kleiner besighede ondersteun.  Handgemaakte produkte en ontwerpe soos Iloni sin wat gemaak word met soveel passie en liefde.  Jy dra ‘n juweliers ontwerp wat gemaak is uit passie.  Geniet Iloni Juweliersware se artikel hieronder.

Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town

Reeks van produkte:

Iloni het tans 3 reekse in die mark, genaamd Mist, Bloom en Sculpt.  Elke reeks het ongeveer 40 verskillende ontwerpe.

Verskillende materiale en juweliers-tegnieke onderskei die reekse van mekaar.

Buiten die reekse is daar ook enkele ontwerpe wat op aanvraag gemaak word byvoorbeeld verloofringe en trou-oorbelle.

Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town

Gewilde produk:

Die bonkige reeks van stapel ringe en Pêrel oorbelle in die Sculpt reeks is baie gewild.  In die Mist reeks is die oorspronklike armbande en nekstukke ook goeie verkopers.

Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town

Plaaslik vervaardig in Kaapstad:

Al ons juwele word in ons ateljee in Kaapstad vervaardig.  Elke reeks se vervaardigingsproses is anders.  Die Sculpt ringe word eers uit was gekerf waarna ons dit in silwer laat giet.  Die Mist reeks word gemaak deur rubber en bras komponente te kombineer.  Verloofringe word op die rekenaar opgeteken en daarna drie-dimensioneel gedruk voordat dit gegiet word in verskeie soorte metaal.

Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town

Koop Iloni se produkte:

Iloni juwele is aanlyn beskikbaar op hul webtuiste.  Ook in uitgesoekte mode winkels soos Purr, premium geskenke winkels soos NAP.  Jy kan haar produkte ook vind in galerye soos IsArt.  Iloni juwele word ook by premium markte verkoop.

Volg Iloni Jewellery op Instagram waar hul baie aktief is en al hul pragtige ontwerpe deel.  Jy kan ook hul webtuiste besoek, ‘n e-pos stuur of hul per telefoon kontak op  082 829 8027.

Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town Bespoke handcrafted mixed-mediums jewellery based in Cape Town

    Artikel Krediet:

    • Fotograwe: Stephanie Veldman en Ruan van Wyk
    • Grimering en hare: Emily Kroukamp en Millie Wilson
    • Modelle: Soyama en Micharn Pollock
    • Klere: Hannah Lavery