Juweliersware & boodskappe van hoop

Kim Atkins se ontwerpe is geïnspireer deur boodskappe van hoop van Bybel temas.   Sy vertel dat sy net haarself is en ʼn persoonlike konneksie met al haar kliënte vorm.  Op daardie manier is dit makliker om ʼn ontwerp te kry wat uniek is tot elke kliënt.

By Mooi Leefstyl staan haar fyn detail van haar juweliersware vir ons so mooi uit.  Haar krale wat sy gebruik vir haar juweliersware is net so mooi vir ons en dit pas so mooi in by die silwer van haar ontwerpe.  Haar ontwerpe is iets wat jy in die dag kan aanhê as jy vinnig winkel toe gaan en ook na ʼn elegante funksie.

Juweliersware reekse:

Sy het sewe reekse met omtrent sowat een honderd verskillende items, insluitende oorbelle, hangertjies, halssnoere en ringe.  Elke vrou het ʼn innige skoonheid, waardigheid en waarde, en moet sonder skaamte leef.  Die juweliersware is bedoel om die innerlike skoonheid en waarde te versterk of uit te bring.  Elke ontwerp of reeks is geïnspireer deur Bybelse prente om dit op te hef of aan te moedig.

Van haar gewildste produkte sluit in:  “Rose of Sharon, Sweeter Than Honey, en No More Tears, asook Latter Rain, van Jewellery That Speaks.”

Plaaslik vervaardig:

Die juweliersware word plaaslik vervaardig, met werk wat deur studente en pas gegradueerdes gedoen word.  Dit gee hulle goeie werk ervaring, sowel as ʼn geleentheid om inkomste te verdien.  Die doel is om hulle te ontwikkel om tot hul eie reg suksesvolle juweliers te word.

Kontak Kim Atkins Juweliersware:

Jy kan Kim Atkins se juweliersware koop by Danielle Frylinck Flagship winkel in Parkhurst, Johannesburg of aanlyn op Kim Atkins juweliersware s webtuiste.  Indien jy meer inligting benodig kan jy ook ʼn e-pos stuur of ʼn WhatsApp stuur na  071 926 2358. Jy kan haar ook volg op Facebook en Instagram.

bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellerybible verse inspired jewellerybible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery bible verse inspired jewellery

Artikel Krediet:

Fotograaf:  Foto’s verskaf deur Kim Atkins Juweliersware