Klein Dorpies

kleindorpiesMooi Troues in Robertson_0011

Die Mooi Leefstyl span is mal daaroor om van klein dorpie na klein dorpie te gaan en te sien wat jou dorpie aan plaaslike toeriste kan offer. Mooi Leefstyl glo aan plaaslike ondersteuning en daarom is ons teikenmark Suid-Afrikaanse lesers.

As jy wil hĂȘ Mooi leefstyl moet ‘n draai kom maak en ‘n naweek in jou dorpie kuier, stuur vir ons ‘n e-pos na publikasies@mooileefstyl.co.za en vertel ons in nie meer as 300 woorde oor jou dorpie en hoekom ons julle moet kom besoek.