‘n Wegbreek na luukse Leeu Estates in Franschhoek

Na ‘n heerlike middagete by Tuk Tuk Microbrewery het ons ingeklok by die pragtige Leeu Estates in Franschhoek.  Op pad na die hotel waar jy inklok ry jy deur die mooiste boomryke area. Jy word dan verwelkom deur groot wit mure, met twee groot Leeus wat ook die embleem van Leeu Estates is.  Die vriendelike sekuriteit groet ons en verduidelik ons na die ontvangs area.  By die hotel ry jy in by nog ‘n stel groot Swart Hekke en ‘n pragtige tuin.

‘n Portier neem jou motor sleutel, parkeer jou motor.  Al wat jy hoef te doen is om te klok by die ontvangs.  Die ontvangs dame het ons onmiddellik geneem na een van hulle sitkamers en het ons ‘n welkom drankie aangebied.  Daar het die ontvangs dame ons elektronies laat in klok met ‘n tablet.  Dit is ‘n fantastiese manier en ons wens meer hotelle wil dit so doen.  Dit help om die natuur te spaar deur onnodige papier te gebruik.

Ons was deur die hoofgebou geneem en alle fasiliteite en aktiwiteite is aan ons verduidelik.  Al ons vrae was ook professioneel beantwoord.  Daarna het sy ons na ons kamer geneem waar die portier klaar ons bagasie veilig in ons kamer geplaas het.

Leeu Estates is die perfekte plek vir enige paartjie of familie wat opsoek is na ‘n luukse verblyf opsie in Franschhoek in die Wes-Kaap.  Franschhoek is een van ons gunsteling dorpe en is definitief ‘n dorp wat baie kultuur en aktiwiteite het vir besoekers.  Daar is baie galerye, van ons land se beste restaurante en definitief ‘n groot verskeidenheid koffie winkels en wynplase wat jy kan besoek.

Beautiful garden vorsprung studio photography Hotel lounge area Vorsprung Studio Photography Hotel lounge area Vorsprung Studio Photography Hotel lounge area Vorsprung Studio Photography Hotel lounge area Vorsprung Studio Photography Hotel lounge area Vorsprung Studio Photography Hotel lounge area Vorsprung Studio Photography Hotel lounge area Vorsprung Studio Photography Hotel lounge area Vorsprung Studio Photography Hotel lounge area Vorsprung Studio Photography Hotel lounge area Vorsprung Studio Photography

Persoonlike aandag:

Vanaf die oomblik wat jy arriveer by Leeu Estates word jy vriendelik verwelkom deur personeel wat uiters professioneel is.  Ons het nie een persoon gesien wat nie glimlag en gelukkig is om ons te sien nie.  Dit is altyd lekker om by ‘n plek te bly waar jy welkom voel en waar die personeel behulpsaam is.

Hotel lounge area Vorsprung Studio Photography Hotel lounge area Vorsprung Studio Photography patio mountain views leeu collection vorsprung studio photography formal garden statue art leeu collection vorsprung studio photography formal garden statue art leeu collection vorsprung studio photography formal garden statue art leeu collection vorsprung studio photography

Ons hotelkamer:

Ons het in een van hulle Deluxe Suites gebly in die hoofgebou by Leeu Estates.  Uitsigte oor die versorgde tuine, landerye en die majestueuse berge wat Franschhoek omring.  Die kamer het ‘n Koning-grootte bed gehad en ‘n skryf tafel.  Daar is ook twee enkel rusbanke in die kamer waar jy kan ontspan en ‘n boek lees.  Die klerekas spasie is ruim en daar is oorgenoeg spasie om al jou klere mooi weg te pak, sonder om vir goed te soek.

Die kamer het ook ‘n koffie-stasie met ‘n Nespresso masjien en dan is daar ook tee en suiker wat gratis beskikbaar is.  Daar is ook ‘n yskas met lekkergoed wat jy kan koop as jy nie al die pad dorp toe wil ry nie, of  lus kry vir iets lekker.

Ons badkamer was mooi met duursame afeindigings.  Daar is ‘n Victoriaanse bad, twee wasbakke, ‘n groot luukse stort en ‘n aparte toilet.  Ons is mal oor ‘n groot badkamer wat spasie het en dit is definitief ‘n wen as jy by Leeu Estates bly.  Laaste maar nie die minste nie, van uit die badkamer is daar net sulke mooi uitsigte van die landgoed.

Hotel Room leeu collection vorsprung studio photography Hotel Room leeu collection vorsprung studio photography Hotel Room leeu collection vorsprung studio photography Hotel Room leeu collection vorsprung studio photography Hotel Room leeu collection vorsprung studio photography Hotel Room leeu collection vorsprung studio photography Hotel Room leeu collection vorsprung studio photography Hotel Room leeu collection vorsprung studio photography Hotel Room leeu collection vorsprung studio photography Hotel Room leeu collection vorsprung studio photography BAS Red Wine leeu collection vorsprung studio photography window mountain view leeu collection vorsprung studio photography Coffe station, safe, Hotel Room, leeu collection, vorsprung studio photography Hotel Room, Television, leeu collection, vorsprung studio photography Hotel Room, leeu collection, vorsprung studio photography Hotel Room, leeu collection, vorsprung studio photography Window, artwork, formal garden. mountain view,Hotel Room, leeu collection, vorsprung studio photography Luxurious batroom, Hotel Room, leeu collection, vorsprung studio photography Luxurious batroom, Hotel Room, leeu collection, vorsprung studio photography Luxurious batroom, Hotel Room, leeu collection, vorsprung studio photography Luxurious batroom, Hotel Room, leeu collection, vorsprung studio photography Luxurious batroom, Hotel Room, leeu collection, vorsprung studio photography

Wynproe:

Die portier het ons die middag geneem vir ‘n wynproe by Mullineux en Leeu familie wyne aan die anderkant van die plaas.  Die rit na die wynproe lokaal is prentjie mooi deur Leeu se perfekte tuine en groot standbeelde as kunsstukke van die tuin.

By die Wyn Studio word jy verwelkom deur die vriendelike Mullineux & Leeu Family Wines span.  Die proe lokaal is selfs luuks en het duursame afwerkings wat ‘n warm en verwelkomende gevoel gee.  Weereens kry jy persoonlike aandag van die span wat alles van begin tot einde verduidelik.  Ons het hul “Signature Tasting” gehad wat vyf verskillende wyne insluit.

Die wyne wat ons geproe het was die Kloof Street Chenin Blanc 2019, MullineuxOld Vines White 2018, Kloof Street Swartland Rouge 2017, Mullineux Syrah 2016 en ons gunsteling was die Mullineux Straw Wine 2017.

Sitting area, formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography Sitting area, formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography Sitting area, formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography Wine tasting studio, leeu collection, vorsprung studio photography Wine tasting studio, leeu collection, vorsprung studio photography Wine tasting studio, leeu collection, vorsprung studio photography Wine tasting studio, leeu collection, vorsprung studio photography Wine tasting studio, leeu collection, vorsprung studio photography Wine tasting studio, leeu collection, vorsprung studio photography Wine tasting studio, leeu collection, vorsprung studio photography Wine tasting studio, leeu collection, vorsprung studio photography Wine tasting studio, leeu collection, vorsprung studio photography Wine tasting studio, leeu collection, vorsprung studio photography Wine tasting studio, art, leeu collection, vorsprung studio photography Wine tasting studio, leeu collection, vorsprung studio photography Wine tasting studio, leeu collection, vorsprung studio photography king, queen, formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography double volume entrance hall, art, stairs, artwork, windows, leeu collection, vorsprung studio photography

Ander fasiliteite:

Daar is ‘n wêreld klas gimnasium beskikbaar wat gaste gratis kan gebruik gedurende hulle verblyf.  Buite die gimnasium is ook ‘n joga tuin, waar jy jou joga-oefeninge kan doen in die buitelig omring deur die kalmte van Leeu Estate se tuine en natuurlewe van Franschhoek.

Die spa is fantasties en bied baie verskillende behandeling opsies.  Klik hier om meer te lees oor Leeu Estates in Franschhoek se spa.

Buite die spa is daar ‘n lieflike oorstromende swembad wat uitkyk oor die landerye en die perfekte plek om jou Somersdae te geniet gedurende jou verblyf by Leeu Estates.  Daar is ook kelners beskikbaar om jou drankie bestellings te neem en jy kan jou gunsteling drankie langs die swembad geniet.

Spa, garden, leeu collection, vorsprung studio photography Vineyards, Mountains, swimming pool, leeu collection, vorsprung studio photography formal gardens, statue, artwork, trees, ltables, chairs, eeu collection, vorsprung studio photography spa, leeu collection, vorsprung studio photography gym, leeu collection, vorsprung studio photography gym, two rabbits, statues, artwork, glass window, courtyard. leeu collection, vorsprung studio photography waiting area, statue, stairs, glass, courtyard, artwork, leeu collection, vorsprung studio photography plants, windows, courtyard, stairs, leeu collection, vorsprung studio photography fire place, waiting area, white seats, leeu collection, vorsprung studio photography olympic pool, pool deck, umbrella, mountain, lounger, leeu collection, vorsprung studio photography trees, blue skeis, formal garden, gates, walls, driveway, leeu collection, vorsprung studio photography Artwork, Artemis and three dogs, greek goddesss, trees, grass, leeu collection, vorsprung studio photography

Aandete:

Daar is ‘n restaurant op Leeu Estate vir gaste, maar ons het verkies om by hul ander restaurant, Protégé Restaurant, in Franschhoek te gaan eet.  Leeu Estate se drywer het ons afgelaai by Protégé Restaurant waar ons aandete geniet het.  Klik hier om meer te lees oor ons heerlike aandete by Protégé Restaurant.

double volume entrance hall, art, stairs, artwork, windows, leeu collection, vorsprung studio photography double volume entrance hall, art, stairs, artwork, windows, leeu collection, vorsprung studio photography lounge, fire place, chandellier, leeu collection, vorsprung studio photography dinning room, restaurant, art, leeu collection, vorsprung studio photography conservatopry, patio, tables, chairs flowers, leeu collection, vorsprung studio photography dinning room, restaurant, art, leeu collection, vorsprung studio photography dinning room,seating area, fire place, restaurant, art, leeu collection, vorsprung studio photography wine cellar, leeu collection, vorsprung studio photography Lionell smith art work, leeu collection, vorsprung studio photography

Ontbyt:

Dit was heerlik gewees om ‘n heerlike ontbyt te geniet met ‘n uitsig van die Franschhoek berge.  Ontbyt word bedien in Leeu Estates se eetkamer en glas-stoep buitekant.  Met asemrowende uitsigte van Leeu Estates se prentjie mooi perfekte tuine en die pragtige berge van die Franschhoek vallei wat jou omring.  Vir ons is ontbyt ‘n belangrike deel van ‘n hotel se verblyf pakket. Dit is een van die dinge wat ons na kyk wanneer ons in hotelle bly.

Leeu Estates bied ‘n groot verskeidenheid opsies by hulle ontbyt tafel.  Daar is alles van koue vleise, Tuna, ‘n verskeidenheid boorde, smoothies, vars vrugte, Ingelegde vrugte, verskillende gebak, Croissants, Jogurt en dan ook die warm ontbyt waarvan jy kan kies.  Oh ja!  Hulle koffie by ontbyt is fantasties, daar is darem niks lekkerder as ‘n goeie gehalte sterk koffie in die oggend nie.

Die kalmte van hulle ontbyt lokaal met die mooi uitsig bepaal hoe die res van jou dag by Leeu Estates sal wees, definitief iets wat ons weer sal kom beleef.  As warm ontbyt het ons ‘n baie smaaklike Eggs Benedict ontbyt geniet.

leeu collection, vorsprung studio photography leeu collection, vorsprung studio photography head, lionall smith, statue, breakfast buffer, leeu collection, vorsprung studio photography cheese platter, leeu collection, vorsprung studio photography pastries, leeu collection, vorsprung studio photography leeu collection, vorsprung studio photography lionell smith, statue, breakfst buffet, leeu collection, vorsprung studio photography breads, leeu collection, vorsprung studio photography smoked salmon, leeu collection, vorsprung studio photography smoothies, fruit, leeu collection, vorsprung studio photography nuts, leeu collection, vorsprung studio photography pasteries, leeu collection, vorsprung studio photography Statue, artwork, leeu collection, vorsprung studio photography lionell smith, artwork, statue, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography eggs benedict, leeu collection, vorsprung studio photography

Tuin Toer:

Dit was seker een van ons gunsteling aktiwiteite – Leeu Estates se tuin toer wat ons die oggend gedoen het.  Jy loop deur die perfekte tuine en standbeelde en alles het ‘n storie agter dit.  Daar word haarfyn beplan hoe die tuin uitgelê word en die eienaar, Mnr. Sing is betrokke by die uitleg en ook wat waar geplant word.

As jy mal is oor kuns en die natuurlewe dan sal jy gaande wees oor Leeu Estates se tuine.  Dit is definitief ‘n meesterstuk op sy eie.  Alles word haarfyn in detail mooi gehou en alles is in reguit lyne.

formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography

Word Sosiaal

Vir meer inligting oor Leeu Estates se aanbiedinge, klik hier om hulle webtuiste te besoek of kontak hulle by +27 (0) 21 492 2222.

Volg hulle op Facebook, Twitter en Instagram om jouself te onthou om jou wegbreek by Leeu Estates te boek.

formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography formal garden, leeu collection, vorsprung studio photography