Middagete by Martins Bakkery

Middagete by Martins Bakkery is gewaarbord dat jy dit baie sal geniet.  Martins is ‘n bekende bakkery waar jy heerlike vars gebakte produkte kan koop.  Geniet ook ‘n heerlike ontbyt of lip-lek lekker middagete saam met jou vriende of werk kolegas.  Martins Bakkery was gestig deur Firmono Martis in 1970, en was eers bekend as “Steurhof Cafe” gewees, ‘n plaaslike kruideniers winkel.  Die besigheid opvolger, John Martins, het toe in sy Pa se spore gevolg. Het het besluit om ‘n bakkery oop te maak in 1983.   Gaan geniet jou Middagete by Martins Bakkery.

bakery cape town bakery cape town bakery cape town bakery cape town

Die Storie agter Martins Bakkery:


John het sy werk bedank as ‘n bestuurder by die Bank van Lisbon.  Dit om sy passie vir bak te volg saam met sy vrou, Teresa.  Die Europese-styl bakkery is nie net ‘n bakkery nie.  Dit is ook ‘n kontemporêre deli en koffiewinkel.  Gevul met vars geure van al die gebak.

Vars gebakte produkte:


By Martins Bakkery kan jy nog heerlike vars brood koop.  Wat persoonlike aandag gekry het.  Dit het nie allerhande ongesonde bestanddele in nie.  By Martins kry jy alles van brode, rolletjies, die heerlikste varsgebakte pasteie, koekies en soet lekkernye soos brownies en varsgebakte heerlike klam koeke.

bakery cape town bakery cape town bakery cape town bakery cape town bakery cape town bakery cape town bakery cape town bakery cape town bakery cape town

Gourmet Toebroodjies:


Hulle Gourmet Toebroodjies is van ons gunsteling keuses op hulle spyskaart.  Günther het die Gerookte Hoender filet met soet chili sous, songedroogde tamatie, gemengde groenigheid op ‘n suurdeeg brood geniet.  Jaun het die Spek, Avokadopeer. songedroogde tamatie, tuisgemaakte basil pesto en gemengde groenigheid op ‘n suurdeeg broodjie geniet.

Ons het aartappelskyfies saam met dit geneem en glo ons as jy nog nooit ‘n Martins Gourmet toebroodjie geëet het nie, mis jy baie uit.  Dit is groot en gevul met ordentlike vulsel.  Ons is groot eters en het gesukkel om dit op te eet.  Dit was rêrig heerlik gewees.  Ons moes ook ‘n heerlike sny koek en rooibos cappuccino as nagereg neem, net om ons soet tand ook ‘n bietjie aandag te gee.

bakery cape town bakery cape town bakery cape town

Maak ‘n draai by Martins Bakery:


As jy weer ‘n oulike plekkie soek om by te gaan eet of vars gebakte produkte, dan moet jy 43 Hoofstraat, Diep Rivier toe ry en Martins Bakkery gaan besoek.  Teresa en haar man, John is die vriendelikste mense en as jy die kans het om hulle te ontmoet sal jy verstaan hoekom Martins Bakkery so geliefd is onder plaaslike kliënte.

bakery cape town


Artikel Krediet