Tydlose leer produkte

Die stylvolle individu met ‘n oog vir eenvoud en kwaliteit wat opsoek is na uitstekende gehalte, sal gek wees oor Masch se produkte wat funksioneel, stylvol en tydloos is.  Masch spesialiseer in leer produkte en sluit onder meer die volgende in: handsakke, beursies, reissakke, dasse asook strikdasse.

leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch

Vertel ons meer oor die produkte


Ontwerpe is tydloos en kan deur alle seisoene gedra word.  Produkte word gemaak vir funksionaliteit en styl en is geskik vir vrouens en mans wat ‘n werkende leefstyl volg.

leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch

Hoe is die handelsmerk se naam gekies?


Masch is ‘n kombinasie van die eienaar, (Ma)dri (Sch)erman, se eerste deel van haar naam en van.  Masch is die resultaat van ‘n passie vir kreatiwiteit wat deur Madri Scherman uitgeleef word en in 2018 amptelik in Stellenbosch gestig is.

leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch

Wat is die inspirasie agter Masch se produkte?

Masch se produkte word inspireer deur ‘n kombinasie van die natuur en ‘n stedelike leefstyl.  Daar word ten alle tye tydens die ontwerp van produkte die volgende twee slagspreuke in ag geneem: “beauty lies in simplicity” en “less is more”.  Die klem val op hoë gehalte produkte met minimalistiese ontwerpe en wat by alledaagse uitrustings sal pas.

Masch is ‘n trots Suid-Afrikaanse handelsnaam.  Ons sit ekstra tyd en moeite in alles in – van om die regte mense te vind om die produkte te help maak, tot die konstruksie en afronding van die finale produkte.

leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch leather bags stellenboschleather bags stellenbosch leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch

Word sosiaal


Lesers kan Masch produkte aanlyn vind by www.masch.co.za of ons per e-pos kontak by maschleather@gmail.com.

leather bags stellenbosch leather bags stellenbosch

Artikel Krediet