Hoë kwaliteit leer produkte van Suid-Afrika

Ons is baie opgewonde om die pragtige leer produkte van Millie + Sage met Mooi Leefstyl se lesers te deel.  Die naam Millie + Sage staan vir beide Ma en dogter se byname, Melissa en Santa.  Hul produkte word plaaslik in Tzaneen, Limpopo gemaak.  Die Millie + Sage reeks het klaar ʼn wye verskeidenheid van handsakke tot dekor items.  Produkte soos egte leer deur stoppers, messe sak, geweersakke, baba speel mat, en krokodil leer belde.

Die reeks het op die oomblik ʼn basiese handsak reeks wat bestaan uit groot en klein handsakke, en Millie + Sage se stylvolle rugsakkie vir elke dag se gebruik.  Hulle het ook ‘n besigheids reeks, wat skootrekenaar sak vir mans en vrouens het, en ook die Boks-leêr sak wat beskikbaar is, met of sonder wieletjies.  Egte leer wynsakke wat twee drank bottels in pas en stylvol koud gehou word.

As jy ‘n leer liefhebber is, sal jy mal wees oor die artikel en besigheid.  Vir meer mode inspirasie, besoek Mooi Leefstyl se mode kategorie.  Geniet die artikel wat die pragtige leer produkte van Millie + Sage en ons gesels met hul stigters.

Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa

Die storie agter Millie + Sage:

Millie + Sage word besit deur ma en dogter Santa en Melissa.  Santa van der Zee het ʼn interieur en meubel fabriek begin in 1989, waar hulle van meubels, gordyne tot leer items vervaardig.  Deur die jare het navraag opgeduik vir leer produkte en sakke vir kliente te maak volgens die kliënt se spesifikasies.

Handsakke was ook al in die vroeë jare aan Marianne Fassler verskaf.  Dié ontwerpe het bestaan uit helder kleurige leer met helder gekleurde springbok vel insetsels.  Soos die vraag na handsakke meer geword het, het Santa se dogters ook meer idees tot ontwerpe bygedra.

En later het daar ʼn Millie + Sage Handsak reeks, en ʼn handsak span wat net op die ontwerp en vervaardiging fokus ontstaan.  Melissa, Santa se jongste dogter, kon vanaf 2020 meer betrokke raak.  Ons as familie beoog om net hoër hoogtes te bereik deur unieke ontwerpe aan te hou oplewer met die bystand en insette van familie, ons talentvolle handsak span en ons getroue kliente.

Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa v Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa

Inspirasie agter die produkte:

Die egte leer produkte word gebore uit die idee dat dit moet prakties wees vir alledaagse gebruik en ook uniek en stylvol wees.  Ons handsak span word die vryheid gegee om op te kom met nuwe idees van nuwe ontwerpe tot verskillende hand stik detail op die sakke. Ons basiese handsak reeks het ook bestaan uit jare se ondervinding en ook die versoeke van ons kleinte.

Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa

Gewildste produkte:

Daar is ʼn paar gewilde handsakke:

  • Die Salie rugsak want hy is prakties, kompak en stylvol
  • Die Emma “ Sling bag”
  • Sophia egte leer sakkie vir grimering of klein items
  • Die Millie wynsakke is ook ʼn wenner.

Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa

Plaaslik vervaardig in Tzaneen, Limpopo:

Ons produkte word plaaslik vaardig in Tzaneen, Limpopo by Santa’s Fabric Magic Interior fabriek.  Die handsak span bestaan uit talentvolle vrouens wat opgelei word in die fabriek.

Elke ontwerp se patroon word noukeurig met die hand uitgesny en dan aan mekaar gestik, tussen deur word bykomstighede soos die hardeware en die hand-stik detail aan die sak gewerk en dan word al die gedeeltes van die sak aan mekaar gestik.

Kwaliteit beheer word dan streng toegepas en dan word die handsak verpak en aan die kliente gestuur.

Ons doelwit is om ons passie vir plaaslik vervaardigde produkte en die plaaslike opheffing van ons mense, elke dag meer en meer te beklemtoon.

Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa

Koop Millie + Sage se produkte:

Jy kan hul produkte aanlyn koop deur hul aanlynwinkel.  Indien jy een is vir e-posse, kan jy hulle ‘n e-pos ook stuur.   Vir tonne inspirasie, volg hul op Instagram en Facebook.

Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa Custom leather products South Africa

Artikel Krediet:

Fotograaf: MORE Photography
Plek:  3King Edward Dr, Tzaneen
Fabriek waar vervaardiging van handsakke plaasvind: Santa’s Fabriek Magic, Tzaneen