Moderne buitemeubels vir jou huis

Die dae dat jy net in ‘n winkel instap en enige lelike buitemeubels koop is verby.  Buitemeubels is deesdae net so belangrik soos die meubels wat jy binne jou huis gebruik.  Dit skep een prentjie en vorm tog deel van jou huis se leefarea, al verskil is, dit is buite.  In die Somer verkies mens om meer buite te wees as binne.  Ons gesels met MON exteriors wat in 2017 gestig was as ‘n onder-afdeling van First Dutch Brands.  Hulle toer die hele wêreld om die beste produkte te vind en dit te bring na Suid-Afrika vir die Suid-Afrikaanse mark.

 buitemeubels buitemeubels buitemeubels buitemeubels buitemeubels

Produkte beskikbaar:


MON exteriors verkoop ‘n luukse reeks buite meubels en bykomstighede.  In 2019 beplan hulle ook ‘n reeks wat plaaslik gemaakte sambrele sal insluit.  Ook nuwe style in ander kategorieë, so hou ‘n ogie op hulle Sosiale Media vir meer inligting.    Die hoër rang reeks buite banke, eetkamer meubels en sonbeddens word gemaak deur Scandom.  Hulle reeks binne-buite plantpotte is deur ‘n Nederlandse maatskappy ‘Elho’ gemaak.  MON exteriors is ook die verteenwoordiger van die KETER brandmaerk wat stoor bokse vervaardig vir tuin items soos skure en swembad bokse.

buitemeubels buitemeubels buitemeubels buitemeubels buitemeubels buitemeubels buitemeubels

Huidige tendense:


Op die oomblik is die tendens in Suid-Afrika vir buite meubels, natuurlike materiale wat op die oomblik in die kollig is.  Dit sluit in hardehout, natuurlike rottang en gevlegte tou.  Die Suid-Afrikaanse mark is opsoek na ontwerpe wat gemaak is van rou materiaal en met sosiale verantwoordelikheid ingedagte.

buitemeubels buitemeubels buitemeubels buitemeubels buitemeubels buitemeubels

Kontak Besonderhede:


Vind MON exteriors aanlyn deur hier te klik.  Hulle bied gratis aflewering vir bestellings regoor Suid-Afrika. Volg hulle op Facebook, Instagram en Pinterest.

buitemeubels buitemeubels buitemeubels buitemeubels buitemeubels

Artikel Krediet:

  • Fotografie:  Foto’s verskaf deur MON exteriors