Muga Muga se unieke juweliersware

Muga Muga se unieke Botaniese juweliersware.  Mooi Leefstyl gesels vandag met Marjorie Human, stigter en eienaar van Muga Muga.  Juweliersware wat geïnspireer is deur die natuur, kleur, tekstuur en patrone.  Marjorie het ʼn agtergrond in beeldende kuns het en in 2010 die besigheid as n deeltydse projek begin.  Sy het nog altyd ʼn liefde vir handwerk en die entrepreneur potensiaal van skeppende kuns gehad.

Ons is gek oor Muga Muga se ontwerpe.  Elke liewe een van haar handgemaakte juweliersware is uniek met baie fyn en unieke detail.  Daar is net iets baie spesiaal aan iets wat kunstig is en met die hand gemaak word.  Die klein detail van elke liewe juwelier stuk vertel sy eie storie.

Botanical and Folk JewelleryBotanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery

Muga Muga – die naam verduidelik:

Die naam is ʼn totale kreatiewe en impulsiewe woord. Die idee daaragter was om ʼn kenmerkende woord te gebruik wat ook visueel werk en n lekker sê. Dit moes nie taal of kultuur-gebonde wees nie, maar aan  mense vrye teuels gee om hul eie interpretasie te gebruik.

Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery

Produkte:

Muga Muga het n baie groot reeks van juwele en ontwerp gedurig nuwe produkte.  Die twee hoof reekse is botaniese juwele en “Folk” juwele.  Botaniese juwele is n reeks wat geskep word deur werklike blomme en blare in resin te giet in kombinasie met soliede hout en bamboes.  Die “Folk” juwele word ook geïllustreerde juwele genoem omdat Marjorie Human se oorspronklike waterverf en pen kunswerke as die basis vir die ontwerpe gebruik word. Verskillende style hangertjies, oorbelle, armbande en ringe is beskikbaar in albei reeks.  Die nuutste reeks geïllustreerde juwele is die Fynbos reeks, wat inspirasie vind in dié inheemse blomme en plante van Suid-Afrika.

Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery

Plaaslik vervaardig:

Al Muga Muga se produkte word in hul ateljee in Bloemfontein in die Vrystaat gemaak. Hul voltydse span van 4 (in die ateljee) word maak die juwele en bestuur die besigheid.  Ons het ook n voltydse grafiese ontwerper en houtwerk spesialis wat deel is van ons span.

Blomme en plante vir die botaniese juwele groei in ons tuin en word gepluk en gedroog in ons ateljee. Ons hout word plaaslik verkry en deur ons verwerk.  Juwele word in fases gemaak en elke lid van die span het n rol in die maak proses. Hierdie prosesse behels bv, die maak van die resin stukkies, afwerking, aanmekaarsit en verpakking. Die drukwerk vir ons verpakking en ons geïllustreerde juwele word ook plaaslik gedoen.

Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery

Gewildste produk:

Die gewildste produkte is botaniese hangertjies wat werklike blomme in hars preserveer.  Hierdie nuwe reeks organiese fynbos oorbelle wat klei, hout en fynbos patrone kombineer.  Ons mandala reeks wat simbolies is van spirituele dimensies.

Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery

Koop Muga Muga se produkte:

Muga Muga se produkte is beskikbaar op hul aanlyn winkel www.mugamuga.co.za.   Vir meer juweliersware inspirasie volg hul op Instagram en Facebook.   Jy kan hulle ook ʼn e-pos stuur indien jy meer inligting wil hê oor hul produkte.

Botanical and Folk JewelleryBotanical and Folk Jewellery Botanical and Folk Jewellery

Artikel Krediet: