Nescafé Gold se #CraftedBeyondCompare veldtog

Die Mooi Leefstyl span het die vrystelling van Nescafé Gold se nuwe #CraftedBeyondCompare Winter 2021-veldtog bygewoon.  Nescafé Gold onthul die gulde geleentheid om unieke luukse pryse te wen.  Dit is deel van die premium koffie-handelsmerk se #CraftedBeyondCompare Winter 2021-veldtog.   Moet nie wag nie!  Wees deel van die veldtog.

Nescafé Gold, die topgehalte koffie produk wat met Arabica-bone vervaardig word, het ʼn ʼn ryk, maar gladde en afgeronde smaak.  Dit is die goue standaard in koffie.  Om die onthulling van hul winter 2021-veldtog te loots, wat bekend staan as #CraftedBeyondCompare.  Het die handelsmerk saamgewerk met twee van Suid-Afrika se vooraanstaande juweliers makers.  Om jou die kans te gee om eksklusiewe stukke te wen wat deur hulle ontwerp is vir hierdie veldtog.

Xesha Time Pieces, wat wêreldwye lof ontvang het vir die oneindige Afrika-ontwerpe en die kuns van horlosie maak.  Die diamant verskaffer en juweliers ontwerpers, Nungu Diamonds, was opdrag gegee om unieke juweliers stukke te skep wat geïnspireer is deur die kuns en luuksheid van Nescafé Gold.

Nungu Diamonds:

“Ons is baie opgewonde om saam met Nungu Diamonds en Xesh Horlosies te werk.  Soortgelyk aan ons koffiebone wat versigtig goud gebraai word om die ryk, gladde en afgeronde smaak te gee. So kan dieselfde gesê word oor die maak van die juwelier ontwerpe. Hierdie eksklusiewe ontwerpe kan slegs gewen word as deel van die Nescafé Gold #CraftedBeyondCompare kompetisie as jy van twee van Nescafé Gold se deelnemende produkte koop” vertel Nivasha Pather, Bemarkingsbestuurder van Nescafé, Nestlé Suid-Afrika.

Die fassinerende Xesha-horlosie en juwele van Nungu Diamonds, wat Cognac-snit diamante bevat, ʼn sjokolade tint van koffie en 18 karaat geelgoud het was geïnspireer deur die luukse Nescafé Gold-verpakking, sal nêrens anders te koop wees nie.

Kealeboga Pule, tesame met sy vrou Ursula, wat Nungu Diamonds gestig het, vertel dat hulle primêre inspirasie gekom het vanaf “die luukse mat afwerking van die Nescafé bottel se verpakking, embleem en die koffieboon op die bottel”.

“Ons het ʼn ovaalvormige natuurlike ontginde diamant in die ontwerpe gebruik en hulde gebring aan die koffieboon.  Dit stem ooreen met Nungu Diamonds se passie vir die herkoms van elke diamant wat ons verkoop, met Nescafé se verbintenis tot volhoubare verkryging van koffiebone,” vertel Pule.

Xesha Time Pieces:

Intussen het Kholofelo Xesha Masha van Xesha Time Pieces gesê die vennootskap bied ʼn geleedheid aan die Afrika-horlosiemaker gegee om uit te lig hoeveel moeite en sorg in elke pot Nescafé Gold gaan en om ʼn beker koffie te geniet soos geen ander nie.

“Dit is nooit net ʼn horlosie of  net nog ʼn ander tyd stuk vir ons nie, net soos dit nooit net ʼn koppie koffie is nie.  Dit is vir die individuele smaak van die persoon wat die fynere dinge in die lewe soek waarvoor Nescafé Gold bekend is.  Hierdie samewerking het ons in staat gestel om ʼn deel van ons Afrika-verhaal met Nescafé te deel. Nescafé toe te laat om hul inspirerende verhaal deur middel van ons tydstukke te deel.”

Wen met Nescafé Gold:

Elke maand vanaf Mei tot Augustus kan verbruikers die kans staan om Xesha se pragtige tyd stukke te wen of die spesiale reeks Nungu Diamonds Juweliersware gemaak vir hierdie veldtog.  Om te wen is maklik!  Koop ʼn pot Nescafé Gold by jou naaste supermark.  Volg @nescafeza op Instagram en Facebook vir meer inligting.   Terme en Bepalings geld.

Artikel Krediet:

  • Teks:  Voorberei en uitgereik deur Zebra Square namens Nestlé East and Southern Africa Region