Pragtige gedrukte materiale

In die inskrywing is ons opgewonde om met Mooi Leefstyl se lesers die pragtige gedrukte materiale van Patmos Robertson met julle te kan deel.   Die besigheid is ook begin gedurende die 2020 grendeltydperk.  Die naam, Patmos, is verkry van die eienaars se huis in Robertson wat gebou is in 1895.

Patmos Robertson se produkte bestaan uit teedoek, voorskoot, tafelloper, kombers en die reeks sal nog groei.  Wat hul produkte só besonders maak is oorspronklike digitale tekeninge en sketse wat op verskillende topgehalte materiale gedruk word.  Wilri de Lange die stigter van Patmos Robertson vertel: “Vriende van ons, wat boere is, gooi elke paar weke botterskorsies en tamaties by ons hek af en dit het iets geword waarna ons begin uitsien, ʼn nuwe inperkings tradisie. Ons het die groentes begin teken, want ek was verbaas oor hul vorms, groottes en kleur.”

Mooi Leefstyl se lesers kan asseblief nou rustig afrol en die pragtige gedrukte ontwerpe sien.  In die inskrywing sal jul ook lees hoe om jou eie besonderse Patmos Robertson se pragtige gedrukte materiale te koop.

Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale

Wanneer is Patmos Robertson begin?

Patmos Robertson is gestig deur Wilri de Lange (Eienaar, Argitek, Kunstenaar) gedurende die KOVID-19 inperking 2020.

Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale

Wat was die inspirasie agter Patmos Robertson se naam?

Patmos is die naam van ons pragtige Victoriaanse Huis, gebou in 1895.

Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale

Hoeveel verskillende produkte Patmos Robertson?

Produkte: Tafellopers, Tafeldoeke, Voorskote, brood en teedoeke asook servette.

Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale

Waar of hoe vind julle inspirasie vir jul produkte?

Ek teken en kry graag my inspirasie uit die natuur en dinge om my wat mooi is.  Ek het ʼn passie vir kuns, teken, verf en skets.

Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale

Word julle produkte plaaslik vervaardig?

Al ons produkte is eg Suid-Afrikaans en word in Robertson gemaak.

Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale Pragtige gedrukte materiale

Waar kan Mooi Leefstyl se lesers Patmos Robertson volg op sosiale media?