Simplistiese, funksionele meubels & dekor

By Mooi Leefstyl is ons mal oor mooi meubels en dekor items.  Ons het onlangs Pedersen and Lennard ontdek.  Simplisties is presies hoe ons Pedersen and Lennard se ontwerpe kan beskryf.  Perfek vir die moderne woning.  Soos enige ander storie, het Pedersen and Lennard ook baie om te vertel oor hoe hulle bestaan het.

James Lennard en Luke Pedersen het ontmoet toe hulle saam Industriële Ontwerp studeer het by die Kaapse Technikon in 2003.  ‘n Paar jaar na die studies, toer oorsee en verdere studies oorsee het hulle weer hulself weer terug bevind in Kaapstad met baie idees en geen toekomstige werk nie.  Sonder enige regtige beplanning het hulle ‘n reeks meubels ontwerp en het toe ‘n mark in die Suid-Afrikaans industrie gesien om plaaslike meubels te vervaardig.

Na ‘n paar jaar van harde werk, inspirasie en ondersteuning van hulle vriende en familie en na amper 10 jaar het hulle harde werk hulle plaaslik en internasionaal bekend gemaak.

South African design and furniture makers. South African design and furniture makers. South African design and furniture makers.

Waar word julle produkte vervaardig?


Suid-Afrika het ‘n groeiende ontwerp industrie en dit maak ons baie opgewonde en trots op ons land.  Suid-Afrikaners verlang plaaslike produkte wat van ‘n hoë gehalte is.  As jy iemand is wat baie hou van simplistiese lyne, funksionele ontwerpe en tydlose estetika?  Dan sal jy mal wees oor Pedersen and Lennard se hoë kwaliteit ontwerpe.  Hulle gebruik ‘n baie holistiese benadering tot ontwerp en die materiale wat hulle gebruik vir die ontwerp en maak van hulle produkte.

South African design and furniture makers. South African design and furniture makers South African design and furniture makers. South African design and furniture makers.

Waar kan Mooi Leefstyl se lesers jul items koop?


Jy kan hulle meubels en dekor items aanlyn ook koop, klik hier om hulle aanlyn-winkel te besoek en begin jou bestellings te maak.  As jy in Kaapstad is, maak seker jy maak ‘n draai by hulle winkel in die Woodstock Exchange in Woodstock,   Ons sit ook die adres onder aan die artikel.  As jy belangstel aan hulle produkte, klik hier om Pedersen and Lennard te kontak.

South African design and furniture makers. South African design and furniture makers. South African design and furniture makers. South African design and furniture makers. South African design and furniture makers. South African design and furniture makers. South African design and furniture makers. South African design and furniture makers. South African design and furniture makers. South African design and furniture makers. South African design and furniture makers. South African design and furniture makers.

Waar is julle winkel?


Hulle adres is 66 – 68 Albert Straat, Woodstock, 7925 in Kaapstad by die Woodstock Exchange.

Jy kan hulle ook volg op Facebook en Instagram.

Artikel Krediet: