Moderne hortjies vir jou huis

Moderne hortjies vir jou huis deur Plantation Shutters®.  Hul het ‘n reputasie gebou as kwaliteit hortjies vanaf die jaar 2000.  Wat nie net mooi lyk nie, maar ook waarde heg aan jou huis. Die bied ekstra sekuriteit en privaatheid.  Die industrie leier, maak hierdie mooi moderne binnehuis hortjies.  Teen die hoogste standaard en word binne 21 werksdae vanaf bestel tot installasie voltooi.  Plantation Shutters® streef daarna om altyd die nuutste tendense te volg en in die huidige mode tendense te bly.

Hulle is ook geken vir hulle persoonlike verstellings en spesifikasies waarvolgens hulle werk, wanneer hulle jou binnehuis hortjies maak.   Lees meer onder oor hulle nuwe reeks wat bekendgestel is. Moderne hortjies vir jou huis

Hortjies vir die huis

Ontwerper Kleur Reeks


Plantation Shutters® in samewerking met binne-huise ontwerper en konsultant, Sam Lurie van Sprout Design, het Plantation Shutters® hul heel eerste Ontwerper Kleur Reeks vrygestel. 21 Kontemporêre, maar klassieke skakerings van kleure, plaas hulle heeltemal in ‘n ander klas.

Sam Lurie het ondervinding in die hotel ontwerp bedryf. Asook residensiële ontwerp bedryf. Jy kan verseker wees dat die binnehuis hortjies van die hoogste standaard is en definitief inpas by enige luukse woning.  Sy het gebruik gemaak van neutrale en veelsydige palette wat omtrent by alles sal inpas.  Kleure sluit in: “Silever Lining, Overvcat, Black Olive en Shar”. Jy sal definitief iets kry wat jou smaak sal pas tussen die 21 verskillende kleurskakerings waarvan jy kan kies.

Hortjies vir die huis

Meer inligting:


Vir meer inligting oor Plantation Shutters®, besoek hulle webwerf deur hier te klik.


Artikel Krediet: 

Fotografie: Voorsien
Teks: Verskaf deur Luxury Brands aangepas deur Mooi Leefstyl.