ALGEMENE ARTIKELS

PUBLIKASIE VERSOEKE

Mooi Leefstyl se inhoud sluit in: huise, tuine, kos, resepte, verblyf, familie lewe, kinders en alles wat leefstyl georiënteerd is.  As jy iets oulik en uniek het wat jy met Mooi Leefstyl se lesers wil deel, dien dit asseblief in vir moontlike publikasie.  Ons is altyd opsoek na oulike inhoud wat ons kan publiseer. As jy nie self iets wil indien nie, maar wel ‘n oulike plekkie aan ons wil voorstel of idees gee vir toekomstige publikasies klik hier om ons te kontak.  Voltooi die onderste publikasie vorm.

VOLTOOI DIE VERSOEK VORM ONDER

    BESIGHEID NAAM:

    BESIGHEID WEBTUISTE:
    Indien julle nie 'n webtuiste het nie, stuur 'n skakel van Facebook of Instagram.

    WAAR IS JULLE GELEË?

    JOU NAAM EN VAN:

    E-POS ADRES:

    SELFOON NOMMER:

    SKAKEL WAAR ONS FOTO'S VAN PRODUKTE KAN BESIGTIG:
    Byvoorbeeld:  Dropbox, Google Drive, Pixieset, Webtuiste ens.

    BESKRYF DIE PRODUK OF DIENS EN MOTIVEER HOEKOM ONS DIT MOET PUBLISEER?