PRODUKTE

PUBLIKASIE VERSOEK

Daar is soveel oulike produkte beskikbaar van huis dekor tot skoonheid.  As jy enige spesifieke produk het wat jy dink Mooi Leefstyl se lesers moet sien dan moet jy dit indien vir ‘n moontlike publikasie.  Voltooi asseblief die onderste vorm.

VOLTOOI DIE PUBLIKASIE VERSOEK VORM

    BESIGHEID NAAM:

    BESIGHEID WEBTUISTE:
    Indien julle nie 'n webtuiste het nie, stuur 'n skakel van Facebook of Instagram.

    WAAR IS JULLE GELEË?

    JOU NAAM EN VAN:

    E-POS ADRES:

    SELFOON NOMMER:

    SKAKEL WAAR ONS FOTO'S VAN PRODUKTE KAN BESIGTIG:
    Byvoorbeeld:  Dropbox, Google Drive, Pixieset, Webtuiste ens.

    BESKRYF DIE PRODUK OF DIENS EN MOTIVEER HOEKOM ONS DIT MOET PUBLISEER?